Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kamp Gasteplaas is 'n skaapplaas wat deur 'n familie besit word en in Vanrhynsdorp op die rand van die pragtige Namakwaland skuil. Dit is die perfekte oornagplek vir reisigers en avonturiers wat na Namibië en die Kgalagadi reis.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n TV teen die muur met DStv, 'n waaier en genoeg pakplek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 3 toegerus is. 'n Koffiestasie met tuisgebakte beskuit is ook ingesluit.

Buite is daar 'n lapa. Die eenheid is ideaal vir gaste wat die veldblomme kom kyk en op soek is na 'n rustige plaasatmosfeer, 'n panoramiese uitsig en pragtige sonsondergange.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir De Kamp Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kamp Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang