Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kluisters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

De Kluisters is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir tot 3 mense, en is net 'n entjie se stap van Stellenbosch se middedorp af.

Die grondvloerwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die 1 kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, terwyl die tweede kamer 1 enkelbed het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere kanale. Vesel Wi-Fi is beskikbaar.

Die sitkamer maak oop op 'n privaat buite-area, en parkeerplek is beskikbaar voor die woonstel agter 'n veiligheidshek.

De Kluisters is stapafstand vanaf Die Boord se winkelsentrum en Dorpstraat, met sy unieke eetplekke.

Stellenbosch bied 'n wye verskeidenheid wynlandgoedere en kelders, bergfietsroetes, staptogte, Eagle Encounters of Segway-sweeftoere by Spier, Mooiberg Farmstall waar gaste ook aarbeie kan pluk, The Giraffe House en vele meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kluisters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAreyWRuA3OpHluyGwZBthK718jlZ2OrjInvrajiYYz9zvkHIuU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 Blersch Street De Kluisters 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.939069763358 18.851233695901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang