Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

De Kruis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Samuel L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Welcoming, rest, cute. Really comfy, welcoming and clean. You don't want to leave this place. The rusks are really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Hi Samuel Thank you for the positive feedback.

Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige, rustige omgewing. Goed ingerigte huisie, pragtige omgewing en baie gasvrye eienaars. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Les M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fabulous stay. Perfect accommodation and spotless! Hilda are so friendly! Will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Thank you, Les! We're looking forward to your next visit!

Butch C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig en baie gerieflik! Ons was baie gerieflik by De Kruis en Hilda was die vriendelikheid self. Die huisie was baie skoon en netjies met al die geriewe wat nodig is vir 'n lekker bly. Ons sal De Kruis definitief aanbeveel. Alhoewel dit 'n bietjie ver uit die dorp was, is die grondpad baie goed onderhou en die natuur was beeldskoon om deur te ry. En die rit is ook deel van die hele ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Hi Butch Baie dankie vir die goeie resensie! Ek is bly julle het lekker by ons gekuier.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtig, skoon, vriendelike diens, goed ingerig, lieflike atmosfeer. Pragtig, skoon, vriendelike diens, goed ingerig, lieflike atmosfeer. Hilda is 'n uitstekende gasvrou. Beskuit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Hi Adele Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld, ons sal volgende keer 2 dae oorbly. Dis nou 'n ware stil plek met spasie en 'n ligging wat jy kan rondtrek en kyk. Alles netjies en agtermekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Dankie, Adriaan, vir die goeie resensie! Sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ongemerkte pad, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60171dadb1e8f91a9ef899af04b8314bc0a904d3df8c11487dee72ed9f9b11fd38b948dd623004dfc270025869af3a55a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Unmarked road Kruisrivier 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44179119966 21.883655190468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011