De La Grace
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De La Grace is 'n gastehuis vir onafhanklike reisigers in Potchefstroom.
Daar is 1 eenheid met lugversorging wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort opsie, toilet en 'n wasbak. Daar is twee groot klere kaste.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstofie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n kluisie.
Daar is 'n pragtige privaat tuin, met 'n privaat braaiarea, speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink De La Grace het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes