Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Langer Bly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir De Langer Bly
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rosalina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalina V

Beautiful, breakaway accommodation establishment with amazing ocean views.

We truly enjoyed our stay at De Langer Bly. From the lovely rooms, to the beautiful outdoor area and ocean views, and the friendly service - we would definitely recommend this place to friends and family =).

Jenne-lee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenne-lee S

Skoon, mooi, netjies en 'n fantasiese uitsig oor die see.

Fantastiese ligging! Wonderlikste gasvrou. Ons het verskriklik lekker gebly. De Langer Bly kan ek met groot gemoedsrus aanbeveel. Dit is 'n great wegbreekplekkie.

Liesl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Goeie ligging, alles wat nodig is.

Goeie ligging, mooi, stylvol, onopgesmuk, woed lekke, prakties, mooi en see-uitsig.

Ruben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Besonderse mooi blyplek met see uitsig.

Die verblyf was besonders mooi en skoon met 'n baie mooi see-uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons sal inderdaad dit aanbeveel en weer 'n draai maak in die toekoms.

Gerhard S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Ons sal beslis weer daar oorbly.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Tanya. Dit is 'n wooneenheid met 'n wonderlike see-uitsig. Tanya en haar mede-gasheer, baie dankie vir julle vriendelikheid en ook die ekstra moeite met die kamer ruit.

Ericka C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C

Die is die maklikste "beslis weer".

Dit is die 2de keer wat ek De Langer Bly gebruik vir 'n wegbreek. Weereens was alles "amazing". Ek het dit laas op my "bucket list" gesit om weer te gaan. Ek het dit weer op my "bucket list". Die plek is pragtig met asemrowende uitsig.

Catherine L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L

Fantasties! So lekker gerus!

Om wakker te word en die walvisse uit jou bed te kan kyk was absoluut fantasties. Woonstel is lekker ruim en gerieflik. Ongelooflike uitsig. Motor kan in garage parkeer word. Sal dit beslis aanbeveel!

Jolene E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene E

Rus en vrede.

Tanya en Nico is innemende, vriendelike mense. Het 'n boodskap voor ons aankoms gekry met al die inligting om onsself in te boek. Dit was voldoende. . Die woonstel is netjies en smaakvol gemeubileerd en het al die nodige toerusting wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag. Die elektriese kombers was 'n aangename verrassing. Om die see vanuit die kamer, sitkamer en dek te kan sien dra by tot die rustige atmosfeer. Voor ons uitgeboek het, is ons genooi om langer te bly - wat ons ook gedoen het. Kan De Langer Bly beslis aanbeveel.

Shanda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanda H

Beautiful view, lovely place and friendly people.

The De Langers made us feel very welcome and their place is ideally situated with an amazing view of the ocean and a superb braai area. We will definitely go there again.

Ericka C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C

Net woorde soos "amazing", "beautiful", asemrowend, ens. net al daai woorde wat mooi en fantasties, uitbeeld kan gebuik word.

Dit was een van die beste, mooiste, gerieflikste plekkies waar ek nog gebly het. So netjies, uitsig asemrowend, daar is niks wat mens gekort het nie. Almal is so vriendelik. Beslis die regte naam gekies. Ons het so lekker gebly, ons het sommer langer gebly as wat ons beplan het. Ons wou net nie huistoe gaan nie. Alles in die plek is van baie goeie kwaliteit en gehalte, ook baie netjies. . Ek het dit op my "bucket list" gesit. Ek moet weer eendag hier kom bly.

Corne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Amazing views.

Skoon. Vriendelik ontvang. Fantasmagories.

Jaco N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Uitstaande, pragtig.

De Langer Bly is sonder twyfel die beste vakansieverblyf wat ons nog gesien het. Die verblyf, uitsig oor die see en die dienslewering deur die gasvrou is so naby aan perfek as wat ons nog ervaar het. Baie dankie vir alles, Tanya, geen versoek was ooit te veel moeite vir jou nie. Ons kan nie wag om weer by jou tuis te gaan nie.

Bernice B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Salige verblyf met 'n onbelemmerde see-uitsig!

Vriendelike gasvrou en gasheer. Alles was netjies/lekker/piekfyn. En ja - mens voel na Langer Bly.

Lyla S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyla S

Heerlike seevakansie!

Beste diens! Voel sommer asof ons by vriende kuier!

Viljoen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V

Kwaliteit, uitsig, aandag aan detail en sommer net lekker bly.

De Langer Bly se mooi foto's steek af teen die werklikheid. Dit was een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het.

Winnie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B

Uitstekende verblyf.

De Langer Bly is 'n heerlike ruim eenheid. Besonderse goeie waarde vir geld, veral met daardie soort uitsig. Tanya is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelike, warm ontvangs. Ligging is puik en die stilte was absoluut ongelooflik. Net wat ons nodig gehad het. Ons het meer as veilig gevoel. Ek sien uit daarna om weer te gaan kuier.

Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Perfekte ligging vir ons doeleindes.

Perfek geleë om die omliggende area te verken. Verblyf netjies. Eenheid is goed toegerus.

Gerrit P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Rus en vrede.

Baie lekker plekkie. Baie mooi see-uitsig. Als wat 'n mens nodig het vir n naweek wegbreek en selfs 'n week of 2. Sal verseker weer gaan kuier. Dankie vir julle dit was baie lekker.

Charlene O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Ongelooflik lekker.

Dit is so 'n rustige omgewing en privaat. Ons het dit so baie geniet om daar te bly.

Helena V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Baie vriendelike omtvangs. Pratige ruim goed toegeruste wooneenheid, met wonderlik uitsig.

Die ideale plek om te rus. Dankie vir die gasvryheid.

Cornelius T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius T

Asemrowende uitsig vanaf die balkon.

De Langer Bly is lekker naby tussen Mosselbaai en omringende plekke. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid, veiligheid en asemrowende uitsigte. Ons gasheer en gasvrou, Tanya en Nico, baie dankie aan julle vir julle vriendelikheid. Ons was baie hartlik verwelkom. Ons sal beslis De Langer Bly aanbeveel en ook self oorweeg in die toekoms.

Leonelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonelle V

Baie lekker.

Baie lekker blyplek. Ruim kamers en alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie vriendelik en het mens baie welkom laat voel.

Cecilia C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Mooiste see-uitsig, goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en sou graag wou langer bly. Daar is die mooiste see-uitsig vanaf die balkon asook vanuit die hele eenheid, slaapkamer, sitkamer en kombuis. Ons het veilige parkering binne motorhuis gehad. Plek was goed toegerus. Plek is naby aan plekke soos Mosselbaai en George. Heerlike eetplekke, ens. in die omgewing. Winkels ook naby. Baie vriendelike gasvrou.

Jessica M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica M

Lekker gebly.

De Langer Bly is 'n lieflike plek met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar inloer.

Hanlie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Skoon, bekostigbare en netjiese verblyf met wonderlike see-uitsig.

Vriendelike en effektiewe diens in 'n pragtige en skoon selfdiens-verblyf met wonderlike see-uitsigte. Baie dankie, absoluut geen klagtes nie

Ernst L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L

Ons het baie tuis gevoel, en lekker gekuier.

Gastehuis is pragtig skoon en gerieflik geleë. Die see-uitsig was 'n bonus. Nico en Tanya is die perfekte gasheer en -vrou. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlike wegbreekvakansie by die see.

Ons het lekker gebly in 'n gerieflike ruim huis. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit was rustig en ons sal weer daar gaan bly!

Ina P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Awesome!

Sien die see, hoor die see!

Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Pragtige uitsig, goeie prys.

Baie goeie ligging, uitstekende uitsig, goed geprys, sal definitief weer daar gaan bly. Netjies skoon veilige parkering.

Liezl V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Heerlike akkommodasie.

De Langer Bly is uitstekende waarde vir geld. Baie netjies en plek is goed uitgerus. Veilige parkering in garage gehad. Gasvryheid en aandag aan detail maak dit ekstra spesiaal. Ek sal definitief weer hier inklok.

Hester P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Netjiese en goed toegeruste blyplek. Mooiste uitsig en baie gasvry.

Kan De Langer Bly defnitief aanbeveel. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Die blyplek is baie ruim en het die mooiste uitsig. Gasvrye ontvangs deur Tanya en haar hondekinders het ons meer tuis laat voel.

Marilese V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V

Uitstekende, heerlike verblyf.

Dit was heerlik om in so 'n netjiese plek te bly met die beste uitsig en beste braaiplek. Baie dankie vir so 'n puik plek.

Alida S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Wonderlike verblyf, Baie netjies en baie mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Baie rustig en die mooiste uitsig ooit. Verblyf baie goed toegerus. Ons gaan baie beslis weer terug!!!

Marita S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Rustig, netjies en veilig.

Rustig, netjies en baie spasie. Vriendelike mense. Mooi see-uitsig. Voel nie vasgedruk nie.

Jessica M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Tweede keer by De Langer Bly en sal beslis weer gaan!

De Langer Bly is 'n lieflike plek om te ontspan. Die uitsig is pragtig en die plekkie bied alles wat nodig is vir 'n lieflike vakansie. Stel wel voor dat daar 'n waaier in die slaapkamer gesit word.

Henri W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri W

Very clean and neat and well-equipped.

De Langer Bly is a very neat and well-equipped flat with beautiful views and safe access.

Marita V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Die see-uitsig was asemrowend, die dekor pragtig en die gasvryheid fantasties!

Hierdie verblyf was beslis een van ons beste! Die plek is so skoon en netjies en die see uitsig is asemrowend! Tanya en Nico se gasvryheid was fantasties. Ek sal beslis hierdie plek aan al my familie en vriende aanbeveel!

Loretta S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta S

Wat was asemrowend en dis die pragtigste plek onder die son.

Sal weer teruggaan, dis verskriklik baie netjies en baie lekker dis home away from home, alles wat 'n mens nie aan gedink het nie is daar beskikbaar. De Langer Bly is die perfekte plekkie.

Sonja B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Lekker stil omgewing, fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly in 'n mooi skoon plek met alles in. Die uitsig is fantasties en die huis is in 'n mooi omgewing en dis ook lekker stil. Patryse wat jou roep en 'n skilpad op die erf langsaan. Ons kon ons motor in die garage intrek.

Adele B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Absoluut ongelooflik!

Wat 'n wonderlike voorreg om by so 'n plek te kon tuisgaan vir 2 weke. Die plek is pragtig gemeubileer en alles is daar wat mens nodig het. Alles was perfek van aankoms tot en met ons vertrek. Tanya en Nico is twee wonderlike, gasvrye mense en die diens wat ons ontvang het was werklik uit die boonste rakke. Ons kan nie wag om volgende jaar weer terug te gaan soontoe nie! Geen ander plek sal hierdie uitsig kan klop nie....

Marnus H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus H

Excellent.

Very friendly. The place is very neat and clean and we had a wonderful time.

Ruben P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben P

Baie lekker gebly, sal ons weer sien.

Baie lekker gebly, pragtige uitsig. Tot dolfyne gesien. Positief, dink die opdra van bagasie trappe op kan vir ouer mense 'n probleem wees.

Talita S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita S

Gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly. De Langer Bly het alles wat mens sou benodig. Vakansiegangers wat hou van bietjie televisie kyk moet net eie dekodeerder en kaart saamneem want De Langer Bly se pakket sluit slegs SABC- en Etv-kanale in.

Andre D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Fantastiese plek.

Heerlike tyd gehad by De Langer Bly. Tanya baie vriendelik en hulpvol met enige vraag. Baie dankie vir 'n heerlike kuier by julle plekkie, sal vir seker weer kom kuier.

Helene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Ons het dit baie geniet.

Alles is baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet.

Tersia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Fantastiese verblyf.

Tanya het uit haar pad gegaan om ons met inligting oor die omgewing by te staan, saam met dit het sy vir ons 'n verwarmer en warmwatersakke reg gehad vir die koel weer.

Jamie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie V

Genotvol.

Baie nice ligging, walvisse het 'n show gegee vir 'n paar ure. Stel voor dat daar bedlampies in hoofslaapkamer moet wees. TV beperk, laat gaste hulle eie dekodeerder saambring, konneksies is daar.

Nadia Van Eijk V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Van Eijk V

Absoluut 'n moet om daar te kon bly, vir seker sal ons weer daar bly, so gasvry, netjies vriendelik en van ons lekkerste tye, dankie.

So dankbaar ons het besluit op De Langer Bly, die plekkie bied waarde vir geld, die mense is opreg vriendelik en doen soveel moeite. Dis ruim, skoon netjies, die uitsig pragtig. Sal vir seker mense aanraai om tuis te gaan by De Langer Bly.

Adri G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G

Ongelooflike amazing plekkie.

Wonderlike plekkie. Ongelooflike gasvrou en gasheer. Amazing uitsig. Alles wat mens voor kan vra en meer.

Carla B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla B

Die uitkyk oor die see is 'n belewenis, definitief 'n plekkie om te ontspan.

Dis vir seker die vriendelikste mense wat jou ontvang. Beste uitsig oor die see en stapafstand van die strand. Lekkerste plekkie om te bly, het als wat mens nodig het. Dit het 'n gerieflike balkon waar mens lekker in die oggende of aande net 'n wyntjie of koffie kan geniet. Mense pla jou glad nie, is heeltemal op jou eie gemak.

Marina S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Ongelooflik lekker en rustige plek

Tany en Nico is die beste gasheer en -vrou. Dit voel nie eers soos vreemdelinge wat 'n mens ontmoet nie. Baie vriendelik en aangenaam. Hulle gaste se privaatheid is vir hulle baie belangrik. Hulle plek is baie mooi, skoon en netjies. Ons het niks kortgekom met ons verblyf daar nie. Verseker 'n moet besoek.

Linea V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linea V

'n Bietjie van die hemel op die see.

Wat 'n netjiese plek! Selfs die kleinste detail is aan gedink in die plekkie. Die view is ongelooflik en die plek is goed toegerus met alles wat mens sou nodig kry. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en tegemoetkomend en maak mens sommer tuis voel. Ek beveel sterk die plek aan vir ieder en elk wat 'n plekkie by die see wil ervaar.

Christeleen L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeleen L

Dit was 'n sielsverrykende ervaring.

Jammer daar is nie 'n bad nie, maar die vertrekke is ruim en alles is in goeie werkende toestand.

Wessie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V

Baie lekker gebly.

Woonstel is goed toegerus, baie netjies en leef baie lekker. Lekker groot en doeltreffende yskas vir 'n gesin of groep wat langer wil bly. Baie vriendelike eienaar.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 93, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdE5YYScRC3DyN2toBbosnXepf1dD2uyYwjSX8pFsPo8LhIBPF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 93 Gordonia Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076456881437 22.171021853373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang