Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 895 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Oude Kraal Country Estate & Spa is 'n B&B wat 35 km suid van Bloemfontein, net langs die N1-hoofweg in die Vrystaat geleë is. Die B&B is op 'n Merino-skaapplaas geleë, wat gaste toelaat om die beste van die Vrystaatse plattelandse leefstyl te ervaar.

Verblyf by De Oude Kraal Country Estate & Spa word in 3 kamerkategorieë gebied waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koninggrootte- óf enkelbeddens ingerig is.

Die tuinkamers is weg van die hoofhuis en los van mekaar, en elkeen met sy eie buite-patio-ingange. Die gastekamers is almal individueel versier met styl en aandag aan detail; stewige kaggels en en suite-badkamers met buitestort.

Gaste kan 'n spa-ervaring en swembad geniet of smul aan 'n 4-gang fynproewersmaaltyd by The Colonial Restaurant. Op sekere aande kan spesiale geleenthede unieke aandetes bied, alles beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Renier L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Befoinks! Sien sterre.
Feb 2025
Adrienne K
5.0
Heerlike Vrystaat plaaskuier! Oude Kraal is vir ons 'n gereëlde stop op pad terug van 'n Desember vakansie af. Ons was nog elke keer gasvry ontvang en...
Sien meer
Jan 2025
Alwyn C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing plek, kon net een aand oorbly, maar beplan al reeds ons volgende besoek. Sien sterre.
Des 2024
Ronette C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornagverblyf. Heerlike oornagverblyf met kos uit die boonste gehalte. Dit was werklik 'n lekker plek om op pad terug huis toe te ontspan.
Des 2024
Amanda G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Beautiful environment. Food superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink De Oude Kraal Country Estate & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJEAdV7PG6Mq5K6YV0iKDnaREiwIQTxhCDHPvYgF81oNJJoFOt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang