+20
Gastehuis in Victoria-Wes

De Oude Pastorie Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 405 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Erna J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Soos om aan't huis oor te slaap. Ons het baie gemaklik geslaap, gasvrou was vroeg op om ons weg te sien. 'n Heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachael D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was a wonderful stay. Our stay was very enjoyable. The host is an absolute gem, the rooms are comfortable and the town is peaceful. It is the perfect place to stay if you are looking for a lovely overnight stop. Will definitely be coming back again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnozel P
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Ons het dankie, die plekkie was skoon en gerieflik, met 'n baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasies, rustig en ons hou van die oudste huis in Victoria Wes. Baie lekker en uitgerus om die volgende dag verder te reis. Konstruktiewe geselskap met die gasvrou gehad en sy was onmiddellik beskikbaar indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Dit was baie netjies en mooi skoon. Dis stil en ons het lekker geslaap. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Goeie oornag plek vir lang pad. Goeie nagrus, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Lekker nag rus. Ja, ek het baie lekker gebly, behalwe dat aircons dalk beter sal werk as waaiers, en water is so 'n klein bietjie van 'n probleem as almal gelyk wil stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Beulah L
1 nag
3.0
Jan 2026

Voldoende, goeie waarde vir geld. Ja, dit is heeltemal voldoende, maar die houtvloere kraak verskriklik. Hulle moet dit asb. net olie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike oornag. Vriendelike gasvrou en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Old world charm. Wat 'n belewenis om in so 'n ou huis te kon oorslaap. Skoon, ruim kamer met alles wat mens benodig. Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 405

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 405 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang