Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Scholen

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jo-marie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, mooi, veilig. Lekker om te oornag. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Sal lekker wees om jul weer te sien. Groete

Evande B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was heerlik, baie netjies, stortkop was net baie toegekalk en daar was nie eksta komberse. Stortkop was toegekalk en baie klein stort nie lekker. Aircon het nie gewerk op verwarmer en daar was nie eksta komberse en geen load shedding-fasiliteite en geen water tydens load shedding of eens 'n gasstoof of -plaat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Netjies en skoon baie gasvry. Kamer was baie netjies en mooi. Was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien weer. Mooi dag. Groete. Marinda

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Baie lekker, veilig en rustig. Baie gasvry en hartlik ontvang. Heerlik gebly, baie gasvry, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Een goede B&B voor op doorreis. Het slaapkamer is netjes ingericht maar de deur van de WC-DOUCHE sluit niet goed. Er is ook een kleine keuken bij waarvan gebruik gemaakt mag worden. Het ontbijt, niet bij de prijs inbegrepen, wordt geserveerd in de prachtig ingerichte ruimte van de Oude Scholen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Goeie oornag plek op pad na vakansie. Gemaklike oorslaap op pad op vakansie. Vriendelike en behulpsame diens van gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir jou terugvoer, Janri. Dit word waardeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Voorspoedige 2024. Groete, Marinda

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wat 'n pragtige plek met gasvryheid van eienaars onbeskryflik en 'n uitstekende boeremaal aan ons voorgesit. Baie dankie! Algemene tevredenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

We arrived very early in the morning at 02h00, but still we were greeted with a big smile. Thanks. The hostes was that one person that made us feel special. The place was beautiful just like in the pictures they posted on the website and freshly painted with new bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
De Oude Scholen
It was a great pleasure having you here. Lovely family. Hope to see again in future.

Mignon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Goed toegeruste aftrekplek langs die langpad. Lekker sentraal geleë vir maklike verken-stappies deur die dorp.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
De Oude Scholen
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer. Ons het maar 'n waterdruk probleem in die dorp, maar het voorsiening gemaak en pomp opgesit om die druk te verbeter. Moontlik het daar mense gelyk gestort wat die druk beinvloed het. Dankie en ons hoop dat ons weer u van hulp kan wees in die toekoms. Seenwense en Voorspoedige 2022. Groete, Marinda

Daleen B
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2021

Very nice place with wonderful food. Only problem we had was with the shower water, it was cold and unpleasant, please can you fix it?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auretstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1142f33b2f5535c7ba87f55e5372fcb55298c2c2b234cadac1b8b50f29966ffc120b77b33bed69458a1fab01b1234030d2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Auret Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.404799321418 23.11062522101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang