Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Schuur

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Schuur skuil op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap, omring deur 'n amfiteater van manjifieke bergreekse. Ons is 5 minute se ry vanaf van die beste wynplase in ons land geleë, naamlik - Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines, en Guardian Peak Wines & Grill.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 kothuise wat elk uit 'n gemaklike dubbelbed bestaan en 2 kothuise het ook enkelbeddens. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien terwyl 'n privaat braai-area buite elkeen van die eenhede beskikbaar is.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en toegang geniet tot bykomende geriewe soos gratis WiFi, 'n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en My Giga vir regstreekse stroming van flieks of YouTube. Al ons eenhede het elektriese komberse.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid doendinge wat gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Gerrit L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie behulpsaam en vriendelik. Het baie lekker gebly.
Aug 2024
Colleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, veilig en gerieflik. Heerlik en rustig. Baie gerieflik vir kort verblyf. Veilig vir honde- kinders wat saam moes reis.
Apr 2024
Marné S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies. Mooi. Ons het heerlik gebly. Netjiese ruimte, kunstig mooi. Warm stort en skoon beddens. Als wat ons wou hê.
Mrt 2024
Jaritha V
5.0
Netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Ons het ons verblyf baie geniet.
Mrt 2024
Chadwick S
Saam met lewensmaat
5.0
It was quite nice and restful. The place is central and easy to find. The pool would have been nice since it was hot, but you can swim ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Schuur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e94cc430e24752e2e530926cce1b88d606aad805cd866557ab7b21f88e8014b011b9ed9ad71df1d405fab3cc6f3529c3346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang