+56
Selfsorg in Augrabies

De Oude Stoor Gastehuis

  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en huise. Al die eenhede het sitareas, goed toegeruste kombuise en braaigeriewe. Vyf van die eenhede het sonkrag vir die TV, Wi-Fi en ligte. Elke kamer het ook ‘n herlaaibare waaier.

Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elk ’n badkamer het, asook 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis en braai-area. Die dubbeleenheid het ’n kamer met dubbelbed, 'n en suite-badkamer, kombuis wat volledig toegerus is en sitarea. Huis 6 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en braai-area. Huis 7 beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en eetarea.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Khamkirri Privaat Wildreservaat en Riemvasmaak Warmwaterbronne in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alrisa N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. 'n Lafenis in die hitte. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging en waarde vir geld.
Feb 2026
Ronel L
Saam met lewensmaat
5.0
N heerlike paar dae in gerief. Baie netjies en skoon, gerieflik gebly. Vriendelike gasvrou en eienaars. Tedee geniet. N afkoelswembad sou baie lekker ...
Sien meer
Jan 2026
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Een het heerlik oornag en goed uitgerus vir verdere reis. Sien sterre.
Sep 2025
Erika S
Saam met vriende
5.0
Puik verblyf. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Ons het heerlik gebly. Die plek is uitstekend toegerus met 'n volledige kombuis en elke kamer he...
Sien meer
Aug 2025
Ian S
3.6
Restful and comfortable. The reception from Gwen was lovely and she made us feel welcome, where we loved our accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Stoor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang