Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Wes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wilma D
1 nag
5.0
Jan 2025

Pragtige oornagverblyf wat groot en gerieflik is vir groot families en groepe. Pragtige historiese huis wat gerieflik ingerig is vir groot groepe. Fantasties geleë binne loopafstand van restaurante. Die lugversorger was baie welkom op 'n snikhete somersdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Groot ruim kamers met mini sitkamer in meeste kamers. Ideaal vir groot groepe. Lekker groot kamers, gerieflik om sitbanke in meeste kamers te hê. Veilige parkering in die garage vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Geleë in 'n rustige omgewing met al die nodige om goed te kon uitrus. Gerieflike afpakplek met genoeg ruimte vir 'n groot gesin of groep. Kon uitgerus die volgende skof van ons reis aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Heerlik gebly, dankie! Perfekte oornagverblyf oppad Mosselbaai toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Keith M
1 nag
5.0
Des 2024

Het voldoen aan al ons verwagtinge en beslis sal ons weer daar oornag. Baie lekker, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize N
1 nag
5.0
Des 2024

Sal definitief weer by De Oude Wes bespreek. Baie lekker gebly, mooi netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanch V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker ruim en gerieflik. Pragtige huis. Lekker tuin vir honde wat saamreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beste ini weste. Ons het so lekker gebly, ons het omtrent nooit die huis verlaat nie want die agterplaas is 'n paradys op sy eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Die kuier was wonderlik rustig. Sal enige tyd weer daar na toe gaan. Die verblyf was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 14, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b7e42c304521dc1de6b957c7903de528e60d419ef29a72bbe91ddcff2ee5530b3252dbf363d0913c9b04112c32ea454b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 9 mense 88 5 1 5 14 Wes Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.257695185448 24.535269236587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang