Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rust Private Nature Reserve

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Vanaf R460 R345 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die De Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die Noord-Vrystaat geleë. De Rust is op 'n 682 hektaar-plaas met grasvelde geleë.

De Rust bied selfsorgverblyf in chalets, houthuise en 'n Country Gastehuis met 'n woonstel. Alle eenhede het braaigeriewe. 'n Kamp- en karavaanpark met 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm en koue water, gemeenskaplike braaigeriewe en kragpunte is ook beskikbaar.

Bykomende geriewe sluit 'n trou-venue, 'n kapel en konferensiegeriewe in. Die kapel kan tot 150 afgevaardigdes akkommodeer en troulokaal kan tot 300 afgevaardigdes akkommodeer.

De Rust Privaat Natuurreservaat het 'n gelisensieerde kroeg, swembad, trampolien en kinderspeelgrond. Wildritte is beskikbaar om tot 32 verskillende spesies te bekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Louis V
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly by De Rust Private Nature Reserve. Die houthuisies is baie gerieflik en groot. Die kamers en badkamers is perfek. Die warmkomber...
Sien meer
Jun 2024
Francois T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie tevrede. Baie rustig, netjies, word goed onderhou, ablusie skoon en netjies. Eienaar behandel mens soos ou vriende.
Jun 2024
Natalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place. Would only recommend a daily cleaning, as we were out early and arrived late back each day. Also the bar maybe being open...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Thelwyn H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie oulike huisie met mooiste uitsig oor die dam. Daar was gelukkig geen besoekers saam met ons by die dam nie wat dit lekker stil...
Sien meer
Oct 2022
Ellen D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Personeel was baie vriendelik. Ek sal graag 'n voorstel maak dat hul 'n mikrogolfoond en sout en peper in die wittebroodsuite moe...
Sien meer
May 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • Gaste dink De Rust Private Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf R460
R460 R345
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 14A, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbRMDpDCBOcNvrT8BuqxDBvcdGvEiNLQEnxnSvP5PyEzfRMDYG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R460 nouVanaf R345 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 14A Farm Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.769083333333 26.867944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang