Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Santa Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir De Santa Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Relaxing, peaceful and the views are exceptional.

Our stay was relaxing. The host was an awesome host. I will definitely recommend this establishment to friends and family.

De Santa Villas se terugvoer

Thank you, Janine, for the positive review. We are looking forward to your next stay at De Santa Villas.

De Santa Villas
Helga S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Calm and tranquil food for the soul.

I will most definitely be back. Clean and comfortable inside. Breathtaking views outside. Calm and tranquil, just what my soul needed. The host is wonderful.

De Santa Villas se terugvoer

Thank you, Helga, for the positive review. We are looking forward to your next stay at De Santa Villas.

De Santa Villas
Judy P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Peaceful and relaxing.

Had a wonderful stay here. Stunning views. Facilities are clean and have all that you could need. Will most definitely be back.

De Santa Villas se terugvoer

Good day Judy,

Thank you for your positive review.

Hope to see you soon.

Kind regards,
Marietjie

De Santa Villas
Maryke M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Kos vir die siel.

Hierdie plekkie is regtig kos vir jou siel. Ons was hier vir ons huweliksherdenking en elke oomblik terdee geniet. Ons is selfs bederf met 'n groot bottel sjampanje. Die stoep het die mees pragtige uitsig op die see. Ek kan hierdie plekkie regtig aanbeveel. Al wat jy nodig het om jou siel te verkwik.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie, Maryke, vir die positiewe resensie. Ons sien uit om jul weer te kan akkomodeer by De Santa Villas.

De Santa Villas
Elize B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Beter as die beste in alle opsigte. Silwerskoon, fantastiese uitsig.

Ek kan 'n boek skryf! Definitief die beste in die geweste!

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Elize. Ons hoop om jou binnekort te sien by De Santa Villas.

De Santa Villas
Klaradyn Toere M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaradyn Toere M

Net een woord is nodig "puik". Sal weer van De Santa Villas gebruik maak.

Een woord - puik in alle opsigte. Sal De Santa Villas enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie Madelaine vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.

De Santa Villas
Bianca B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, baie netjies en die uitsig na die see is fantasties. Sal De Santa Villas definitief aanbeveel.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie, Bianca, vir die positiewe resensie. Ons sien uit om jul weer te kan akkomodeer by De Santa Villas.

De Santa Villas
Linda E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E

Rustige omgewing, vriendelike gashere, asemrowende see uitsig, gemaklik, goed to.

Uiters netjiese, goed ingerigte eenheid, met alles wat benodig word om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Keurige dekor en meubels met smaakvolle en bypasende linne. Die eenheid het 'n vars voorkoms wat inpas by die naam en asemrowende see uitsig. Die ligging maak dit moontlik om besienswaardighede in die omgewing te besoek. Die eienaars is vriendelik, hulpvaardig en bereid om die ekstra myl te stap. Hulle deel graag inligting oor die lokale besighede en besienswaardighede. Kan die verblyf aanbeveel vir enige reisiger wat graag die stilte, mooi uitsig in 'n gemaklike eenheid wil geniet.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie, Linda, vir jou positiewe resensie. Ons hoop om jul weer binnekort te huisves by De Santa Villas.

De Santa Villas
Rafieq L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafieq L

Wonderful hosts, comfortable premises, amazing views, peaceful environment.

Our stay at De Santa Villas was pleasant indeed. The hosts were warm, welcoming and accommodating for the duration of our stay. We interacted with Marietjie and Dawid, and they were open in sharing ideas and suggestions to make our trip more memorable. The view was amazing, the premises and facilities were neat and clean, and the environment was peaceful. We even spotted a whale breaching at sea from our room, which was a welcome bonus. Halaal food places are a challenge many times, however we managed to find a place, which has good coffee and offers vegetarian sandwiches and sourdough baguettes. We would definitely recommend this establishment and destination.

De Santa Villas se terugvoer

Thank you, Rafieq, for the positive review.
We are looking forward to your next stay at De Santa Villas.

De Santa Villas
Melisandi K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisandi K

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Het lekker gebly, pragtige woonstel en vriendelike, sorgsame gasheer en -vrou.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie, Melisandi, vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.

De Santa Villas
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Rustig, puik diens, netheid en baie modern.

Puik plek, die span het voorwaar aan alles gedink, vanaf strykyster tot haardroër. Hulle het selfs ekstra vriesplek vir die ekstra tjoppie. Die woonstel is baie modern en was 'n huis weg van jou tuiste. Ongelukkig kan ons net 'n 5 ster gee en nie 10/10 nie, aangesien LS net tot 5 tel.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie Natasha vir jou positiewe resensie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien by De Santa Villas.

De Santa Villas
Zelda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Prentjie mooi plek.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou is baie vriendelik en hulle plek is baie netjies en gemaklik.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie, Zelda, vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.

De Santa Villas
Liezl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Perfeksie

Ons was baie bevoorreg om by De Santa Villas te kon bly. Die eenheid bied privaatheid en het 'n pragtige uitsig oor die hele baai. 'n Perfekte plekkie vir 'n romantiese wegbreek of net om rustigheid vir die siel te vind. Die dekor was pragtig en stylvol. Die kombuis is baie modern ingerig en bied alles wat benodig word vir selfsorg. Die buitebraai deel die eenheid se uitsig oor die baai. Manlief het 12 nuwe voëlspesies vanaf die eenheid se stoep afgeneem, so neem asseblief jul kameras saam! Baie dankie! Ons kan nie wag om weer by julle tuis te gaan nie.

De Santa Villas se terugvoer

Baie dankie Liezl vir jou positiewe resensie! Jy is meer as welkom om weer te kom kuier, dit was 'n voorreg om jou as 'n gas by De Santa Villas te kon akkommodeer.

De Santa Villas
Roland M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland M

Heerlik en waarde vir geld.

Eienaars is vriendelik en baie bedagsaam. Kamers is goed uitgerus. Beste uitsig ooit.

De Santa Villas se terugvoer

Goeie dag Roland. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jul die tyd geniet het by De Santa Villas.
Groete
Marietjie

De Santa Villas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Britannica-rylaan 10, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889854347c3db689dd5d251d9fcd93d35e180d158447c45de4b779686904da3f134bc7fbccc17a56de05eb3b9cfb4a52a69d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 10 Britannica Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.740961274763 17.993549597762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang