Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stallen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louwrens L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het lekker gerus na 'n lang pad van Wes en Oos-Kaap. Was lekker om so netjiese en rustige verblyf weg van die stad se lawaai, maar tog ook naby aan die N1 en besighede te kry. Ek sal beslis weer hier bly as ek onderweg is na Oos of Wes-Kaap van Gauteng, asook vir besigheidsbesoeke aan Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Louwrens, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Charl

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Homely. Safe, peaceful and friendly. You feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Stafford, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Hyla S
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, stil, gerieflik en mooi. Alles wat ek wou hê. Heerlik. Alles was so verfrissend, verrassend mooi. Stil, baie voëls, ander plaasdiere. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Die bed en kussings was baie gerieflik. En alles - great ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Hyla, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Lynette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful. Brilliant. Please just provide a mosquito machine. There was body spray but needed more mosquito repellents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Lunette, thank you for the review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Ronel K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie ontspannend. Heerlik gebly by hierdie dierevriendelike plek. Lekker erf om die honde toe te maak sodat hulle nie uitgaan nie. Kan dalk net 'n probleem hê as daar ander mense in die huis langsaan is, die erf word gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Ons kan nie wag om jul weer te sien nie. Groete De Stallen

Henry F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Great place to stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Henry, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Tracy F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A little gem in Bloemfontein. Absolutely loved our stay at De Stallen, what a fabulous find! Close to everything but far away enough to be out of the city! Love the animals on the plot and the hosts were very gracious! The room has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Tracy, thank you for the awesome review. It was a pleasure hosting you. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Jurie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. Vriendlike mense, skoon eenheid. So rustig net buite die dorp, maar tog naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Sal enige tyd enigeen aanbeveel om by De Stallen te bly. Hulle het heeltyd in kontak met my gebly oor ons aankomstyd. Oulikste diere op die perseel. Dankie vir heerlike verblyf. Julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Jurie, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien julle gou weer. Groete, Charl

Bianca D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was by verre die beste gastehuis waarin ons nog gebly het. Daar is tot in die fynste besonderhede vir ons 'gecater' met onbeplande ekstra's soos die SOS boksie met hoofpynpille en Strepsils ens. tot die daaglikse vanity boksies in die badkamer. Ek sal nooit weer op 'n ander plek tuisgaan as ons in Bloemfontein is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Bianca, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Sien jul gou weer. Groete, Charl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang