Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stallen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Loved it. Very comfortable, clean and neat. Beautiful gardens, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma H
1 nag
5.0
Jan 2025

Beautiful oasis, tranquil and peaceful. Luxurious! What a lovely, tranquil oasis it is so beautiful, run by a most lovely couple. Every necessity has been thought of and accommodated for, down to a Weber braai provided for each room! Really awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Emma, Thank you for the amazing review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Cornelia R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfek. Baie lekker gebly. Baie gasvry. Verskriklik oulike plek. Lekker aktiwiteite vir die kinders, veral die mini golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Cornelia, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Giuliette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik rustig en baie netjies en skoon. Rustig en baie netjies. Ons het heerlik geslaap. Huisie was perfek, alles so netjies en skoon. Dis buite die dorp en heerlik rustig met hoenders, ganse, perde ens. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Giuliette, Thank you for the amazing review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige plek. Gasvry, rustig en skoon. Baie mooi, skoon, stylvolle plek. Heerlik rustig gebly. Vriendelike ontvangs. Beveel plek aan, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Suzette, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Gertha L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik. Gerieflike verblyf. Maak net voorsorg vir baie muskiete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Gertha, baie dankie vir die resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Hendriette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absoluut fantastiese verblyf. Wonderlike gasvryheid. 'n Gastehuis wat soveel moeite en ekstra's doen om te verseker sy is prioriteit 1. Ons het dit so waardeer. Ongelooflike spesiale blyplek. En die vars melk en plaas eiers. Wow. Dankie vir die groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Hendriette, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Audrey P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home from home. Thank you for the homely touches. We had a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Audrey, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Louwrens L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het lekker gerus na 'n lang pad van Wes en Oos-Kaap. Was lekker om so netjiese en rustige verblyf weg van die stad se lawaai, maar tog ook naby aan die N1 en besighede te kry. Ek sal beslis weer hier bly as ek onderweg is na Oos of Wes-Kaap van Gauteng, asook vir besigheidsbesoeke aan Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Louwrens, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete Charl

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guesthouse
Hi Elbeth, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 246
R 1 246 R 872
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 246
R 1 246 R 872
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R872 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang