De Stallen Guesthouse
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die winter. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met ontbytbestanddele.
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die winter. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met ontbytbestanddele.
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met'n bad en stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met ontbytbestanddele.
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 dubbelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ysks-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, luversorging en elektriese komberse in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Daar is 2 badkamers. Een van die badkamers het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met ontbytbestanddele.
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ekstra bed in die leefarea maak dit ideaal vir 'n groot gesin. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met ontbytbestanddele.
Huisreëls
- Honde word toegelaat, maar moet aan 'n leiband wees as hulle buite die omheinde tuin beweeg. Bring asb. eie beddegoed vir honde, asook kos- en waterbakke.
Daar mag ander gaste in die eenheid langs jou wees met wie jy die tuin deel. Hou asb. jou honde in toom.
Jy is verantwoordelik vir enige skade wat deur jou honde veroorsaak word.
Let asb. dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasie vir daardie tydperk sal geld.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang