De Stallen Guesthouse
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
-
Vanaf
R1 050R893 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Stallen Guesthouse is 7,5 km vanaf Bloemfontein se middestad op 'n plaas geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers, enkelreisigers en gesinne.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n toegeruste kombuis en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het DStv met sportkanale, lugversoging en elektriese komberse in die winter. Die instansie genereer hul eie elektrisiteit so gaste sal nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Van die eenhede het 'n privaat, beskutte tuin. Dit is troeteldier-vriendelik en die eenhede is ook ideaal vir bruidsnaweke. Daar is privaat braaigeriewe en grasperke met skaduwee. Kamer 1 en 2 is geskik vir sakereisigers en het elk slaapplek vir 2 gaste.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembadarea, troeteltuin met hoenders, eende, hase en ander diere, en 'n piekniekarea met 'n speelparkie en 'n dammetjie in.
De Stallen bied stalle vir gaste wat met perde reis, en honde is ook welkom.
Die eenhede is na genoeg aan die stad vir gaste om aandete daar te gaan eet of geleenthede by te woon, maar tog ook uit die stad uit weg te breek. De Stallen Guesthouse is 10 km buite Bloemfontein se middestad en is sowat 8 km vanaf hospitale, sportgeriewe, skole, tersiêre instellings en winkelsentrums. De Stallen Guesthouse bied 'n plaas-atmosfeer naby die stad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 225
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
- Gaste dink De Stallen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Quaggafontein Bloemfontein NU Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brendarstraat 57, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang