Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Swarte Mossel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai.

Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte gastetoilet. Die huis het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas toegerus is. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area.

De Swarte Mossel-gastehuis spog met 'n pragtige dek wat asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan bied en dis die perfekte plek om aan 'n smullekker skemerkelkie te teug. Die huis is volledig omhein en parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Henry B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige kuier gehad. Die eetplekke bedien lekker porsies kos. Ons het twee lekker rustige nagte daar geslaap. Binne stapafstand van die strand ...
Sien meer
Sep 2024
Fred S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly en geniet om die dorp te verken. Was 'n aangename ervaring, die verblyf en dorp self.
Aug 2024
Sonelle R
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het met die intrapslag gevoel soos vakansie! Ons het so lekker gebly, na 'n lang dag op die pad was dit net wat ons nodig gehad het. Ons is eintli...
Sien meer
Des 2023
Geta H
5.0
Goeie ligging en heerlike huis. Heerlike huis in die hoofstraat en stapafstand van die restaurant en strand.
Sep 2023
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe en 'n lieflike uitsig oor Hondeklipbaai. Janene het vir ons gehelp toe daar 'n probleem opgeduik he...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 336

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Swarte Mossel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA992f95fe167e12154a9ac0bec680a0a5941eeb6afaa3162fdbebb33bd197cc61f954ee182a36ce5340e33d9e83d3c763d13c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 21 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.314614 17.279398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang