Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Tijger Lodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Tijger Lodge bied B&B in De Tijger, Kaapstad. Dié lodge is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Ons 7 kamers is individueel versier en elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met suiwer Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met WiFi, 'n TV met volledige DStv, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan ook gereël word. Die lodge het 'n gastesitarea, swembad, en 'n binne- en buitebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n pendeldiens kan gereël word.

De Tijger Lodge is lekker naby 'n winkelsentrum met 'n kruidenierswinkel, 2 skoonheidsalonne, 'n wassery, kroeg, en 'n Engen-vulstasie. Dit is ook naby die N1, Kaapstad se middestad, mediese fasiliteite, en net 8,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Tijger Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Louw-rylaan 46, De Tijger, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTc0NDAwLWFlYTItNDg1NS04NGEzLWEwODk5ODkzYTQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Hannes Louw Drive De Tijger, Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.891461 18.591994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang