Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Uijlenes

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jc R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie netjies, modern en waarde vir geld. Baie mooi plek met ons aankoms. Kinders het die diere op die plaas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Such a beautiful place. Great escape into nature. The place was clean and hot tub ready and waiting for us upon arrival. Lovely staff and place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Loved the farm setting. Peaceful and very private. A lovely getaway, great location. The facilities were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reneta D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Peaceful getaway with very friendly staff and beautiful nature surroundings. We had a wonderful 5 day break at the Nightjar Cottage between Christmas and New Year. The hostess, Juanita, was super friendly and helpful and made sure we settled in comfortably. The photos are true to the accommodation, the cottage was even better than what we expected. We felt very safe and had a lot of privacy. It was a wonderful break away from the city for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A perfect place to unwind and recharge the batteries. We loved our stay, it was so peaceful with only the sounds of nature to listen to. The wood-fired hot tub was amazing and the staff were all so friendly and helpful. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamima C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Wonderful thank uou. I was not aware that there were no cleaning services. I would have liked to be told in advance, as I just had a big surgery 2 weeks ago.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf
2.6
Des 2022

Uiters ongelukkig, pragtige ligging, uiters swak diens. Eerte keer in al die jare wat ek van webtuiste se besprekings gebruik maak en glad nie tevrede is nie. Dit wat adverteer word en die werklikheid totaal iets anders. Met ons aankoms word ons ingelig dat daar geen diens (skoonmaak en kinderoppasser} is nie, want dit is Kersnaweek. Ons word ook ingelig dat die generator nie net vir ons (16 mense, 11 volwassenes 4 klein kinders en 'n baba) aangeskakel gaan word gedurende loadshedding nie. Indien ek nie vooruit betaal het nie sou ek net daar en dan gery het na 'n ander plek. Beddegoed en handdoeke nie een keer geruil in 7 dae nie. Met aankoms ontdek dat daar slegs 2 kamers met een dubbelbed in elk is vir 4 volwasse pare en 2 enkel volwassenes. Volgens foto's was ek onder indruk dat daar ten minste 4 kamers plus die dakkamer is. Dan was plek beslis nie vooraf gif gespuit nie. Alle beddens en ook huis binne was oortrek met klein giftige swart spinnekoppe en vismotte en ook 3 paddas. My pa en seun tussen hul tone gebyt deur spinnekoppe en my baie moeite en onkoste gekos om hul uit te sorteer. Myself ook op kniekop gebyt. Volgende dag word ek 'n blik gif in die hand gestop. Die warmbad buite se water was nie behandel nie en alge op muur en vloer binne bad. Die donkie ook nie een keer skoongemaak nie en was vol as en het dus nie effektief gewerk nie. As sakke klaar op dag 4 maar nie nuwes ontvang nie. Enkel vel, swak kwaliteit toiletpapier in toilette beslis nie geskik vir dames nie. Hout wat voorsien is was nat en in baie groot ongemaklike blokke gesny. Sogenaamde gratis WiFi was meer af as aan en het my as 'n besigheideienaar vir seker werk laat verloor omdat kliënte my nie in die hande kon kry nie. Ek was waarlik van plan om hierdie mense aan te vat oor hul advertensie en die werklike ervaring totaal en al nie dieselfde is nie. Nee kyk, glad nie tevrede nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Keith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Fantasties! Die Nightjar huis was perfek toegerus vir 'n winterwegbreek met 'n kaggel en 'n Kol Kol-warmbad. Die diens was baie vriendelik en die streek was absoluut pragtig, net jammer ons kon nie langer bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Sien sterre. Uitstekende ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Staci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uylen Kraal-plaas, Grootbospad, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f48defa99965056e489d52d81ef58f33902a29898c5efae081489933c2092631d058cf494b6e0e42d5d4af7c680ad4a64b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm Uylen Kraal Grootbos Road 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.569786879034 19.46726020734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang