Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sjarma D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Vriendelike diens en naby alles binne ryafstand. Sal beslis weer kom. N Pragtige, skoon en netjiese woonstel vir oornag. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Vyfster diens. Baie lekker, gewoon, baie netjies. Eienaar gasvry, sal enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ai. Net van die beste. Gerieflik. Aangename. Vriendelike gasvrou en heer. Vreeslik lekker gebly. Bly gereeld by dié verblyf oor. Baie netjies en veilig. Bly weer 4 dae in die nuwe jaar op pad huis toe. Gerieflik na al die groot paaie. Malls ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna Maria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons was gasvry ontvang. Baie lekker gebly. Sal weer daar kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie aangename verblyf. Derik, baie dankie ons het baie lekker gebly, dit was netjies en skoon en ideaal geleë in die omgewing waar ons wou wees. Ons sal definitief weer by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful! Every comfort and convenience with those special extra touches to make a guest feel special. Spotlessly clean, airy and excellent lighting. Easy access and perfectly safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het net oornag, maar dit is altyd baie lekker en skoon. Dis altyd baie lekker by De Vie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bervan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very friendly hosts. Perfek vir 'n aand of twee wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Was daar vir 1 nag. So netjies. Hoogs aan te beveel. Dit is 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly by De Vie, dis 'n oulike plekkie, mooi skoon, en alles wat jy nodig het, was daar. Lekker groot stort waar jy lekker kan ontspan na 'n lang, warm, besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 29, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang