Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Waterkant Mountain View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-straat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Waterkant Mountain View Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë en naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.

Hierdie woonstel is op die 12de verdieping en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die aangrensende sitarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n rusbank en 'n TV. Die groot vensters bied 'n lieflike uitsig op die berge en oor die stad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is in die gebou is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strand-straat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-straat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d664e6dd0bfdbea5f7783c40a57cb4b74389e1e9211c8af50bee86fc56fc3956485aed965417b3eea69072abd10a5859bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 117 Strand Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.91818 18.4177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang