Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaap-Hollandse huis in Signal Hill, Newcastle en het slaapplek vir 10 gaste.

Daar is 2 selfsorg-soldereenhede en 'n eenheid op die eerste verdieping. Geriewe sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging in. Al die eenhede is luuks versier en die beddens is met skoon wit linne oorgetrek.

Daar is ook 'n braai-area en 'n balkon met 'n uitsig oor Newcastle en die berge. Die gasvryheid is tops en alle gaste word op die hande gedra.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink De Witte Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Uranus Crescent, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3OWUxMTMxLTZkNGMtNGM2NC04MWY1LTVhMTJjYWU4ZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 20 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.711547526527 29.935532186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang