Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Golf Lodges 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 11 is 'n helder selfsorg-eenheid wat op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande geleë is en spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 aparte lugversorgde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 2 volledige gesinsbadkamers, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n 6-sitplek-eettafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir gaste om son te vang.

De Zalze Gholflandgoed het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad asook 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien wat wissel van seekos tot fynproewershamburgers. Boonop bied The Camelot Spa Wellness Centre 'n wye verskeidenheid behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Winelands Golf Lodges 11
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Golf Lodges 11 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a27d75007e2b87d2733c3f79498f5f94d9f98d04308f74a4099af6c9aec79a167efd98b4247b1df5c99241b9200c12dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975086 18.831445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang