Winelands Golf Lodges 12
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 782 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 12 is 'n pragtige selfsorgeenheid in die beeldskone De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van Stellenbosch se wynlande en die verblyf het 'n ongelooflike uitsig oor die swembadarea.
Die dubbelverdieping-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 aparte en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word verskaf.
Die oopplan-leefarea het 'n aparate kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea gee toegang tot die stoep met 'n stoeptafel en stoele wat 'n ideale plek is vir gaste om in die son te sit en ontspan.
De Zalze Gholflandgoed het 'n skitterende gemeenskaplike swembad, sowel as 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien. The Camelot Spa bied 'n wye verskeidenheid behandelinge waarmee gaste hulself kan bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 760
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang