Winelands Golf Lodges 14
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 11 is 'n helder selfsorgeenheid op die pragtige De Zalze-gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 aparte en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n Afrika-tema en beskik oor 'n kombuis en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 6 stoele toegerus.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele sowel as 'n ingeboude braai. Dit is die ideale plekkie vir gaste wat bietjie in die son wil sit.
De Zalze-gholflandgoed het 'n skitterende, gemeenskaplike swembad sowel as 'n restaurant wat 'n verskeidenheid maaltye bedien insluitend seekos en fynproewer-burgers. Die Camelot Spa Wellness Centre bied 'n rits behandelings vir gaste wat hulself bietjie wil bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 759
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang