De Zeekoe Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Zeekoe Guest Farm is sowat 10 km buite Oudtshoorn op die Tuinroete geleë. Dié plaas word deur die Swartberge en Outeniekwaberge omring wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos volstruisplase, Roete 62, die Kangogrotte, watervalle en museums insluit.
Verblyf word in 20 gastekamers en 3 klipkothuise gebied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, japonne, 'n yskassie, haardroër, kluis en gratis WiFi. Daar is lugversorging in sommige kamers. Die 3 kothuise het ook elk 'n mikrogolf.
Die gasteplaas spog met 'n swembad, huurfietse, 'n kuriowinkel en 'n spa wat masserings en gesigbehandelings bied. Die restaurant op die perseel, De Windpomp, bied eenvoudige, dog smullekker maaltye wat met plaaslike bestanddele, vars plaasprodukte en plaasvleis voorberei word. 'n Kroeg is ook vir gaste beskikbaar.
'n Paar van die aktiwiteite op die plaas sluit visvang met gaste se eie toerusting, voetslaan, voëlkyk met meer as 162 spesies, kanovaart, staproetes, sterrekyk en fietsry in. Toere kan gereël word om saam met wilde meerkatte te stap as deel van die Skaam 5-ervaring. Let asb. dat die beginpunt vir dié toere sowat 16 km vanaf die hoofhuis is en dat gaste self soontoe moet ry. Let asb. ook dat daar 'n droogte in die area is en dat die mere tans nie water het nie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kristy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Zeekoe Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Zeekoegat, 10 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang