Dei Gratia Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R807 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes.
Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.
Dei Gratia Guesthouse het 'n gemeenskaplike sitkamer wat gaste kan gebruik of gaste kan in die tuin ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die perseel is slegs 4 km vanaf die Royal Durban-gholfklub en die Greyville-resiesbaan. Die Durban IKS is net 6 km van die perseel af en die Marine-parade is 7 km van die perseel af en het verskeie doendinge en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dei Gratia Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal