Dejandri
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dejandri is aan die oewer van die Rietspruitdam naby Ventersdorp in Noordwes geleë. Dejandri bied 'n rustige omgewing waar jy die natuurskoon om jou kan waardeer. Dit is die ideale akkommodasie as jy saam met vriende of familie wil ontspan, voëlkyk en die rus en vrede waardeer.
Daar is 3 ongekunstelde, dog gerieflike, selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is. Die Rietspruitdam is op jou drumpel as jy by Dejandri bly. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket.
Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.
Noordwes en sy hoofstad Mafikeng is wes van Gauteng geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Gaste dink Dejandri het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes