- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Maasdorp Street, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
DeKat Selfsorg is in Harmonie, net buite Burgersdorp, geleë en bied gehalte-verblyf in 'n rustige omgewing.
Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhede, elk gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Elke eenheid is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi, elektriese komberse, selfsorggeriewe, waaiers, verwarmers en buitedeure met privaat patio's.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Koba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2 Maasdorp Street, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink DeKat Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Maasdorp Street, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang