Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeKat Selfsorg

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DeKat Selfsorg is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing.

Die verblyf beskik oor 5 selfsorg eenhede. Die geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, storte, toiletware, handdoeke, linne, elektriese komberse, selfsorg fasiliteite, waaiers, verwarmers en veilige parkering in.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad en daaglikse skoonmaakdienste in die eenhede, afhangende van die behoeftes van gaste. Gaste het toegang tot braai- en wasgoedgeriewe.

Verder is daar veilige, beskutte parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Cynthia B
Gesin met tieners
5.0
Great stay, I will definitely come back! Very warm reception! Great rest area, was quiet, and it was clean upon arrival. Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lizette V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige plek om te oornag.
May 2024
Miemie B
Gesin met tieners
5.0
Meer gekry as wat jy verwag. Pragtige plek. Alles wat jy nodig het. Vriendelikste mense.
Dec 2023
Riaana D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornagverblyf. Goed ingerig en gemaklik.
Sep 2023
Likhona M
Saam met vriende
5.0
We had a very magnificent weekend at Deekat. We had a very magnificent weekend there and their service was so good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Koba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeKat Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff904a7be7f7c7a2792d9837e038754e60391fe9115efc82a45826aabc53d13c66ca0e9d10ce4df4d5e6dda7c2dbe6a404e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 2 Maasdorp Street Harmony 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988877490556 26.318854457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang