Gariep Airbnb
5 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 112 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gariep Airbnb is 'n pragtige selfsorghuis in Kimberley, teenoor die nuwe Del Toro-ontwikkeling, teenoor Gariep-hospitaal.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 112 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
112 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang