Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delikaat Bed & Coffee

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeck-straat 31, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Delikaat Bed & Coffee is 'n gastehuis wat sy deure oopgemaak het om rustige en gerieflike oornagverblyf in Prieska te bied.

Dié gastehuis het 6 slaapkamers wat elk geskik is vir 1, 2 of 3 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het 'n tweeplaatstoof, oondjie, eetgerei en breekware.

Die gastehuis het braaigeriewe wat gaste mag gebruik en etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Prieska is naby die Oranjerivier in die Noord-Kaap, teen die voet van die Doringberg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Freda H
4.8
Very good. The stay was very good, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Wendy G
4.8
I had a good sleep, a hot shower and was able to prepare myself a meal. While basic, the room was clean and comfortable, which was all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Barney B
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam en rustig! Ons gasvrou het alles in haar vermoë gedoen om alles so aangenaam moontlik te maak. Ons kan hierdie plekkie baie beslis aanbeveel...
Sien meer
Mrt 2024
Jean F
Besigheidsreis
4.4
Net wat ek nodig gehad het. As jy die kombuis toerusting uitgooi en die prys opstoot, en ek sal nogsteeds terugkom.
Mrt 2024
Elizabeth A
Saam met lewensmaat
4.2
Het by braai area heerlik gekuier en gebraai. Ek is baie opgewonde oor Delikaat Bed & Coffee, het 'n oulike geskenkwinkel. Baie rustige atmosfeer!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Arbeck-straat 31, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Delikaat Bed & Coffee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeck-straat 31, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3738617c8d56c5e1faa45da29091ad3b66f3a1e7569197f9bf72bae30ef32e034d0f4899ff8f5f132dfb7aa2f2d41038ffa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 31 Arbeck Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.669731072642 22.747739036989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang