Delmarei Privaat Boskamp- Kameeldoring
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Delmarei Privaat Boskamp-Kameeldoring bied selfsorgverblyf op 'n pragtige wildsplaas, 50 km vanaf Pretoria en 2,5 km vanaf die Tsukulu-hek van Dinokeng-wildreservaat.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met ekstra sitplek, wat uitsigte oor die omliggende bome en wild bied, asook 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies. Die buite-area het ook 'n stort met 'n uitsig oor die bosveld.
Die verblyf is onafhnaklik van die plaaslike kragnetwerk, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang