Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeLutz Oornag Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Moses C
1 nag
5.0
Jan 2025

Stayed for one night, en-route to see customers. Lovely place, very clean - so clean you can eat off the bathroom floor! The hosts are just beautiful and lovely. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
DeLutz Oornag Akkommodasie
Thank you, Moses. You are most welcome anytime. Regards, Anita.

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil, skoon en veilig. Baie lekker. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherice S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker! Baie skoon en netjiese gastehuis, Anita is 'n besonderse mens en help altyd graag met akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

DeLutz het my baie welkom laat voel. Ek het die kuier baie geniet. Baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
DeLutz Oornag Akkommodasie
Baie dankie Christelle, vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is enigetyd welkom. Groete Anita DeLutz

Ezri H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflik, veilig en netjies! Baie oulike plekkie. Mooi skoon en netjies! Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozani J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik en netjies. Was baie lekker en gerieflik, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizemari V
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelik, netjies en baie prakties. Ek en my seun het heerlik by DeLutz Oornag Akkommodasie gebly. Baie netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjiese vriendelike mense. Ja, geen probleme, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Stil. Netjies. Veilig. Dit is die 2de keer wat ons hier oornag en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het slegs oorgeslaap om weer vroeg die volgende dag te vertrek. Goeie diens. Dit was baie netjies en skoon en baie ruim, ons sal dit weer gebruik en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
DeLutz Oornag Akkommodasie
Baie dankie Willie. Julle is altyd welkom. Ons poog om net die beste vir ons gaste te kan bied. Groete, Anita.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b58bd48a905b90f8837f730648976e416396276909c56c24c762cc6a17d85cfc264ddc877c7cd63b8b148002970605aaacd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 14 Kiaat Street Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.912118811122 29.48771300827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang