Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeLutz Oornag Akkommodasie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir DeLutz Oornag Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cherice S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherice S

Lekker!

Baie skoon en netjiese gastehuis, Anita is 'n besonderse mens en help altyd graag met akkommodasie.

Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

DeLutz het my baie welkom laat voel. Ek het die kuier baie geniet.

Baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Christelle, vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is enigetyd welkom.
Groete
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Ezri H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezri H

Gerieflik, veilig en netjies!

Baie oulike plekkie. Mooi skoon en netjies! Baie goeie diens.

Rozani J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozani J

Gemaklik en netjies.

Was baie lekker en gerieflik, sal weer gaan.

Lizemari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizemari V

Vriendelik, netjies en baie prakties.

Ek en my seun het heerlik by DeLutz Oornag Akkommodasie gebly. Baie netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Maria M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Netjiese vriendelike mense.

Ja, geen probleme, lekker gekuier.

Belinda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Gerieflik. Stil. Netjies. Veilig.

Dit is die 2de keer wat ons hier oornag en sal beslis weer gaan.

Willie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Ons het slegs oorgeslaap om weer vroeg die volgende dag te vertrek. Goeie diens.

Dit was baie netjies en skoon en baie ruim, ons sal dit weer gebruik en vir enige iemand aanbeveel.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Willie. Julle is altyd welkom. Ons poog om net die beste vir ons gaste te kan bied. Groete, Anita.

DeLutz Oornag Akkommodasie
Deon G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Het geen moeilikheid gehad nie - heel gerieflik.

Heel gemaklik en netjies.

Johann E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Welcoming and easily accessible.

Pleasant, all required amenities.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Johann. Waardeer jou resensie. Groete, Anita.

DeLutz Oornag Akkommodasie
Christa H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa H

Het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Net gesukkel met die warm water. Ons het dit eers laat in die nag agtergekom en wou nie pla nie. Geen druk of geen warm water gedurende ons verblyf. Maar andersins het ons lekker gebly.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Goeienaand Christa. Ons is so jammer om te hoor van die water. Ons het die dag wat julle uitgeboek het agterkom dat die geyser se termostaat was gebreek. Ons het dit laat regmaak, en die water werk nou weer 100%. Hopelik as julle ons weer besoek, sal julle geen probleem ondervind. Groete, Anita.

DeLutz Oornag Akkommodasie
Hannari S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannari S

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Is behulpsaam en vriendelik.

Suzahn K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzahn K

Skoon, mooi en netjies.

Alles was pragtig skoon en netjies. Die diens was uitstekend beide kere wat ek daar gebly het en ek sal beslis weer daar gaan bly as ek weer Polokwane toe gaan.

Ilsa L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Vriendelike ontvangs, baie netjies.

Redelike rustige area. Gerieflik beplan. Koffiestasie is nie vir lang mense nie. Beskuit was heerlik.

John H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

I was on business and took my teenage son. Delutz is very, very reasonably prices for what you get, lots of space!

A lot of space and a separate desk for those emails. It was nice not to be cramped. Everything is well-maintained and very clean.

Veronica V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Baie vriendelik en het welkom en tuis gevoel.

Sal enige tyd weer kom.

Marie Christine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Christine B

Uitstekend.

Uitstekende blyplek. Mooi skoon.

Michelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Clean and neat, all you need when on business.

See stars.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Thank you Michelle, for the excellent review. We will try to keep our standards high to give our guests the most pleasurable experience. Regards. Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Nickey O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey O

DeLutz Oornag Akkommodasie.

Pragtige plekkie. Skoon en netjies. Die gasheer en gasvrou laat 'n mens baie tuis voel. Ek sal beslis weer kom.

Andre P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Sentraal geleë. Vriendelike ontvangs. Netheid. Waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Sal sterk aanbeveel vir volgende die reisiger.

Amalea A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea A

Het vir eksamens oornag.

Rustige area, skoon, netjies en gerieflik. Ek sal vir seker weer daar oorbly. Die mense is vriendelik en besorg.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle baie goeie resensie van ons kamers. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê en kom gerus weer.
Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Annelie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Baie vriendelike ontvangs en silwerskoon.

Die kamer was gerieflik en keurig.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons. Veilig wees. Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Feroza B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Feroza B

Pragtige kamer, soos geadverteer.

Ons was goed ontvang deur eienaars. Die kamer is baie skoon en netjies. Goeie area. Het veilig gevoel. Sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel. Baie dankie.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie, baie dankie Feroza. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Anita.

DeLutz Oornag Akkommodasie
Erika E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Rustige en skoon verblyf.

Gasheer het ons goed ontvang. En nodige inligting aangaande die kamer gegee.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie, Erika. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Liandra S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra S

Vinnige oorslaap

Die plek is pragtig, skoon en het alles wat jy nodig het. Alhoewel dit klein is, is alles so mooi ingerig. Dit is 'n oulike oornagplek en ek sal vir seker weer daar bly.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Liandra vir die goeie resensie. Ons poog regtig om vir ons gaste n ontspanne en lekker oornag te verseker. Kom gerus weer. Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Danelle P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P

Baie gerieflik en goed toegerus.

Lekker gebly, baie dankie.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Jaco V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie netjies.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Al klagte was dat die beddens baie hard en ongemaklik is.

Gerrit-jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit-jan B

Ons besoek gereeld Polokwane vir sport geleenthede. De Lutz is baie naby geleë aan ons sportsentrum daar.

Hulle plek is skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het by 'n oornagplek. Die toegang en parkeerplek is uiters gerieflik. Dit is vir seker ons eerste keuse as ons Polokwane besoek.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Goeiemiddag Gerrit-Jan. Ons waardeer julle goeie resensie. Ons probeer ons gaste altyd die beste ervaring bied in oornag. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Anita

DeLutz Oornag Akkommodasie
Alan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Baie impressive.

Skoon, luuks en gemaklik. Area is rustig, stil en veilig en naby alles. Eienaars is baie warm en laat jou dadelik gemaklik voel.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Alan. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Groete

DeLutz Oornag Akkommodasie
Bruce S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

We stayed for 1 night on business

The owner was there to met us and the room was very clean and had all the requirements for a place to stay when travelling on business or leisure. The room was very clean and comfortable

Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker, veilig, vriendelik en skoon.

Gerieflik geleë naby die snelweg. Vriendelik ontvang. Baie privaat. Plek is skoon en veilig.

Danelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P

Uitstekende waarde vir geld. Gerieflik, netjies en baie goed toegerus vir 'n oornag.

Baie dankie Anita vir die gasvryheid, en dat julle ons so laat geakkommodeer het. Ons sal beslis weer by DeLutz oorbly!

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons is baie bly julle dit het dit geniet. Kom gerus weer.
Baie liefde,
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Sanet V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Rustige en veilige omgewing.

Netheid en skoon linne.

DeLutz Oornag Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.

Groete
Anita
DeLutz

DeLutz Oornag Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatstraat 14, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d5dca4e9e1a887f522a3215417b4e60f436b1ca2e0d05d22e521b657ab31d422817caa55ccaa2f3f160546bf006e1062d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 14 Kiaat Street Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.912118811122 29.48771300827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang