Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lovely country living. Short stay, but exceptional. Friendly, well trained staff. Very comfortable room. Breakfast 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Lekker, skoon & vriendelike diens. Lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Dit was asemrowend. Die slaapplek is iets uit 'n ander wêreld, die diens wat gelewer word is uit die boonste rakke en die vriendelikheid en bedagsaamheid van die personeel is aansteeklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Room with an awesome view. If you want to relax, this is the place to visit, very clean room and linen, great breakfast. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Deo Volente het al my verwagtinge oortref. Ons is hartlik gegroet en alles is mooi aan ons verduidelik en gewys. Die kamers en badkamers super netjies en ruim. Ontbyt was van die beste nog ooit. Soveel opsies gehad alhoewel dit net ek my dogtertjie was wat in gastehuis oorgebly het. Het voorwaar baie spesiaal gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Great stay! And very friendly hosts! We thoroughly enjoyed our stay. Beautiful setting and very friendly hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanni B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Pragtige verblyf naby die dorp, maar in die natuur. Ontvangs was gasvry en daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was lekker om op die stoep te kuier en die ontbyt was heerlik. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Baie aangename kuiertjie. Stil, rustige en netjiese plekkie. Baie lekker ontbyt gekry. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeli R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Pragtige, stylvolle akkommodasie wat 'n mens sommer dadelik baie welkom en tuis laat voel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek in 'n skoon, stylvolle en gasvrye omgewing met pragtige natuurskoon. Deo Volente kan enige tyd aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Dit het van aankoms tot vertrek soos 'n groot bederf gevoel. Hartlik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Hier kan mens ontspan. Top gehalte linne op die bed. Elke ete uit die boonste rakke. Vyfster-ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 7, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fc7314f15ec8f4592b42550937537e24ff791c98de45d8c2e6f953c299cc87c30322799686126625e91ed4508ec888c9556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Hoewe 7 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -24.560004613064 27.438740730286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang