Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Anne-mariè D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowende natuurskoon. Was heerlik en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Anne-mariè, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Beste wense, Die Desert Camp Span

Magda En Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was werklik fantasties. Ons het die sonsondergang en die sterre later geniet by 'n vuurtjie met 'n wyntjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Magda & Hannes, Baie Dankie vir die mooi terugvoer en goeie punte. Ons is so bly julle het die ongelooflike sonsondergang en die mooi sterrehemel geniet. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Best wense, Die Desert Camp Span

S K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Sielerus. Heerlik, soos voorheen. Dalk kan net iewers aangebring word dat die sterrenag beter is sonder ligte wat deurentyd skyn van die bure? Mense is soms onbewus hiervan, veral as hulle uit stedelike omgewings kom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste S K, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf en rus vir die siel geniet het! Sal kyk om 'n nota aan te bring oor die ligte. Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Desert Camp span

Rouan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Great and would book here again. It was clean, neat and had what you needed. The views were great and it is close to Sossusvlei.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Camp
Dear Rouan, Thank you for the lovely rating and review! We are very pleased that you enjoyed our location, the clean facilities, and beautiful views! Looking forward to your next visit! Best wishes, The Desert Camp Team

Lorinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

In die woestyn! Pragtige ligging en omgewing! Skoon linne en slaapgeriewe! Ons was bewus van die huurdiens van die breekware, maar was nie voorbereid gewees dat die vorige gebruikers nie regtig die verblyf wil gebruik nie. Jy moet jou eie piekniekmandjie saamneem as jy wel van die verblyf wil gebruik maak! Geen handdoeke word voorsien nie - slegte handewasseep word voorsien. Die kamers het nie 'n koffiemaakarea nie - slegs die buitekombuis, ongelukkig nie bruikbaar as daar 'n sandstorm is nie. MAAR as jy daar stop vir oornag, 'n vinnige braai en weer ry, is dit 'n ideale plek met pragtige natuurskoon!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Lorinda, Dankie vir die terugvoer. Bly julle het ons pragtige ligging, omgewing, skoon linne en slaapgeriewe geniet! Ons het breekware te huur asook 'n lys waar kos voorraad bestel kan word om self voor te berei. Nie seker wat u bedoel met eie piekniekmandjie nie? Daar Word altyd vars handdoeke voorsien in elke kamer - indien daar nie was nie, moes dit ongelukkig 'n fout van die skoonmaak en bestuur personeel gewees het wat dit moes nagaan - jammer daaroor! Beste wense, Die Desert Camp Span.

Erna V
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Baie mooi area, meer verwag van die verblyf. Hulle mis baie klein goedjies, soos hakkies vir handdoeke en koelplek. Hulle rekeningsdepartement is nie op standaard nie. WiFi was onbeskikbaar. Lugversorging het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Erna, Dankie vir die terugvoer. Bly julle het van ons mooi omgewing gehou. Daar is 'n yskas in die kombuisie op die stoep. Tydens julle verblyf was daar 'n wêreldwye probleem met internet a.g.v. beskadigde Seacom kabels in die Rooi See - dit het ongelukkig ons WiFi ook geraak. Ons het 'n span wat dadelik kan aandag gee as julle probleme met lugversorging ervaar en dit aanmeld by ontvangs. Alles van die beste! Die Desert Camp Span

Andries L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Aaan al die verwagtinge voldoen. Kon selfs rugby kyk op 'n groot skerm, lekker swem en heerlike warm bed on in te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Taleni Africa
Desert Camp
Baie dankie Andries vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense, Die Desert Camp span

Samantha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Baie rustig en stil. Prentjie mooi. Was net nie mal oor die eetgerei en breekware nie. Die borde was staal en alles het soos staal geruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Samantha, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het ons prentjie mooi omgewing geniet asook die stil en rustigheid. In ons eetgerei bokse gebruik ons emalje borde en bekers omdat dit nie so maklik vlek of breek nie - jammer dat julle nie daarvan gehou het nie. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense. Die Desert Camp span

Pauk S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Pragtige natuurskoon. Pragtige omgewing. Dis net 'n voorreg om hier te kan oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Taleni Africa
Desert Camp
Beste Paul, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons pragtige omgewing geniet! Sien uit om julle weer te sien! Beste wense, Die Desert Camp span

Ute R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Perfect location for visiting Sossusvlei. It was the first time for us to stay at Desert Camp and I would come back again to stay more than 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Taleni Africa
Desert Camp
Dear Ute, Thank you for the great review. We are definitely looking forward to see you in the future for a longer stay. Best wishes, Desert Camp Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas op die C27/D826, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdKhjkj3zgtjUEcb1hT7hldAeyQMSSkafwQbRLky0oC7zZwOyP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Farm on C27/D826 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.48687019377 15.849270693461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang