Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desert Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Boston, Bellville geleë is. Met sy sentrale ligging bied hierdie eiendom maklike toegang tot restaurante, hospitale en besienswaardighede in die area.

Die 1-slaapkamer-eenheid het 'n aparte ingang, maar is aangrensend aan die hoofhuis. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Daar is ook stoorplek bo die wasbak vir gaste. Die eienaar gaan soms die kombuisie binne om die wasmasjien te gebruik. Die kombuis is in 'n mate 'n gedeelde area, maar word van die huis geskei deur 'n deur wat gesluit bly. In die leefarea is daar 'n gemaklike sitarea asook 'n lessenaar waar gaste kan werk.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Desert Rose Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Desert Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c94ca0ccbdb3196e7658e2ed5eaf1a7ba1067a62595bf968d2021ac51ae5b27b6bfedae6ea81e5d0b47311cc797fc817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Cleveland Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894268811492 18.621779533414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang