Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny4u Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Destiny4u Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alexa K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa K

Fantastiese tyd gehad!

Baie lekker gebly. Fantastiese stoep vir selfs reënerige dae. Gawe gashere. Ligging was baie lekker want dit is loopafstand van die see, rotspoele en strande. Elke gesin het hulle eie badkamer gehad. Mens kan die see sien uit elke slaapkamer.

Destiny4u Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Alexa!
Ons waardeer dit opreg.
Groete, At & Tina

Destiny4u Retreat
Carin K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K

Lekkerste vakansiehuis ooit.

Netjies, skoon, eienaars baie behulpsaam. 10 uit 10.

Destiny4u Retreat se terugvoer

Baie dankie Carin! Dit was so groot plesier om julle groep te huisves oor Kersfees! Ons hoop om julle weer te sien!

Destiny4u Retreat
Grace N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace N

Fabulous.

The owners are super friendly and go out of there way to help with any issues. The house is lovely and would recommend without hesitation. Location is also prime, can go to sleep while listening to the waves, two nice beaches within walking distance.

Destiny4u Retreat se terugvoer

Thank you so much for your great review.
We are super pleased that your family enjoyed their stay and we cannot wait for your return!

Destiny4u Retreat
Jan-hendrik V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik V

Baie lekker naby aan die see met privaat strand.

Baie lekker naby aan die see met privaat strand.

Destiny4u Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!!
Ons waardeer dit!

Destiny4u Retreat
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58cc95b3ffe837f9688238bda7109041929b0415faa460fdf6055090a0785d9752f3195116d00e5678b6a77db7d4e960bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 81 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.846706709262 30.388588607311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang