DeTuin Accommodation
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R985R838 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
DeTuin Accommodation is 'n lieflike enkelwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in De Tuin, Brackenfell. Dit kan die ideale opsie wees vir sakereisigers of vir gaste wat naby Cape Gate Mediclinic moet wees.
Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is baie kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste.
Veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Die verblyf is naby groot winkels, skole, banke en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink DeTuin Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap