Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devereux Lodge & Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Devereux Lodge & Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vasti R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti R

Goeie diens en skoon geriewe.

Smaaklike ontbyt.

Marie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Baie stylvolle en gemaklike, groot kamer met vriendelike personeel.

Kamer is gerieflik, groot en stylvol gemeubileer. Ontbyt was baie lekker met alles wat jy nodig het. Veilige parkeerplek was 'n riem onder die hart. Sal beslis weer hier bly.

Sarita L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita L

Ek het lanklaas so lekke-geslaap! Stylvol, rustig en keurig.

Sien sterre.

Retha E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Wonderlik fantasties!

Baie dankie aan almal by Devereux Lodge. Dit was baie lekker om by julle tuis te gaan. Ons sal dit aan enige iemand aanbeveel. Dit is skoon en netjies. Ons het in die nuwe vleuel gewoon. Ek sal net aanraai dat daar lugversorging in albei vertrekke aangebring word. Die beddens het soos 'n droom geslaap. Ontbyt was baie lekker. Ek gee julle 110/100 vir gasvryheid, netheid en professionaliteit. Hou dit so.

Elize P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Alles het vlot verloop.

Sien die sterre.

Julie P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie P

Lovely accommodation, and good value for money

This was a good place to be, as the Iron Man competitors could retreat here, away from the hustle and bustle at the beachfront. Yet it was close enough to reach the start and finish lines with ease. The option of an early morning power breakfast before the race is another great essential.

Christelle G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G

Dit was lekker!

Dankie!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devereux-laan 79, Vincent, Oos-londen, 5200, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4483fbe40c5b94f0b4557d91a40116520ffd77b9b0f5fdb189f25fe8c9b21bb52543594aa60b0093ef9a8449ba811b2c0c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 79 Devereux Avenue Vincent 5200 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.984993512863 27.909849286079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang