Devonshire Hill
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grotto-weg 13, Devonshire Hill, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Devonshire Hill is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel wat op die tweede verdieping in 'n sentrale area van Rondebosch geleë is. Dit is gerieflik naby omliggende winkelsentrums, die V&A Waterfront en die middestad. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 8 gaste.
Dié woonstel beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Twee badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Boonop is 'n aparte gastetoilet ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-kombuis lei na 'n leefarea met 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die balkon het 'n uitsig op die agterkant van Tafelberg. Hierdie verblyf is die ideale toevlugsoord waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Grotto-weg 13, Devonshire Hill, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grotto-weg 13, Devonshire Hill, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang