Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonvale Golf & Wine Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 288 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese omgewing bied in die Kaapse Wynlande. Die hotel is omring deur wingerd en spog met mooi uitsigte op die Simonsberg-berge en dis 10 km vanaf Stellenbosch se middedorp.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat uniek versier is, selfsorg-woonstelle en vakansiehuise. Elke tipe eenheid is stylvol en het 'n privaat badkamer, lugversorging, gratis WiFi, 'n kluisie en 'n TV. Van die woonstelle en vakansiehuise het 'n kombuis of kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n restaurant by die hotel en gaste het toegang tot die swembad op die landgoed, asook die kampioenskap-gholfbaan. Wynproe is ook beskikbaar.

Devonvale Golf & Wine Estate is 'n mooi rit weg van besienswaardighede in die Kaapse Wynlande en is net 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devonvale Golf & Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 288
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 288
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd065c3989d320b8a758e5c5e4c7892819c36ecf6b46a3b4d83c8e1d671696c7270d88fbb3a5389eec6be11e847062d1dbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 288 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Blumberg Drive Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.882564544678 18.804000854492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang