Diamantvallei Landgoed
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diamantvallei Landgoed is in op 'n kleinhoewe in die hange van die hoëveld-vallei, net langs die N4-hoofweg tussen Pretoria en Bronkhorstspruit.
Die gastehuis bied verblyf in 3 dubbelkamers met en suite-badkamers met verhitte handdoekrelings, 'n kaggel of verwarmer en yskas. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. 'n Lapa met braaigeriewe en 'n pizza-oond is ook beskikbaar vir gaste.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n trou-venue, konferensiegeriewe, staproetes en 'n swembad in.
Dit is sentraal tussen Pretoria-Oos, O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Cullinan geleë. Diamantvallei Landgoed is veral bekend vir die jaarlikse KragDag-ekspo in Augustus wat duisende mense lok.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
- Gaste dink Diamantvallei Landgoed het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng