Diamantvallei Landgoed
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diamantvallei Landgoed is op 'n kleinhoewe teen die hange van 'n hoëveldvallei geleë, net langs die N4-hoofweg tussen Pretoria en Bronkhorstspruit.
Die gastehuis bied verblyf in drie dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings, 'n kaggel of verwarmer en 'n yskas. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Boonop is 'n lapa met braaigeriewe en 'n pizza-oond beskikbaar vir gaste.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n trou-venue, konferensiegeriewe, staproetes en 'n swembad in.
Dit is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Cullinan. Diamantvallei Landgoed is veral bekend vir die jaarlikse KragDag-ekspo in Augustus wat duisende mense lok.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
- Gaste dink Diamantvallei Landgoed het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Donkerhoek Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang