Diaz Ocean View Hotel
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Bykomend het die eenhede lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 1 gas. Die eenheid het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Bykomend het die eenheid lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie eenhede wat elk slaapplek het vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Die eenhede het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Bykomend het die eenhede lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie eenhede wat elk slaapplek het vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Hierdie eenhede het 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en 'n toiletware word voorsien. Bykomend het die eenhede lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Bababedjie kan indien nodig gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 8 van hierdie eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Bykomend het die eenhede lugversorging, internasionale koppelpunte, gratis WiFi, 'n TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Beide hierdie eenhede het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank sowel as 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kamers spog ook met 'n see-uitsig en geriewe soos 'n mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike dakwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Top gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. Die eenheid met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n induksie-stoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus leefarea, etenstafel en stoele en 'n gemaklike rusbank. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Vanaf die dakwoonstel se beskutte stoep kan gaste die asemrowende see-uitsig geniet, en daar is 'n ingeboude braai en 'n gemaklike rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang