Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tamrin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

100/100. Incredible. We camped for 5 nights and it was pouring rain. Our tents ended up leaking and we couldn't sleep dry. The staff kindly lent us two canvas tents at no additional cost. I would definitely visit again, definitely value for money and extremely beautiful. Loads of wild animals and beautiful birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Lekker gerus en die stilte was ongelooflik. Johannes het ons verwelkom en was vriendelik soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Die boer en die Belg is topklas, die diens is uit die boonste rakke. Die plaasbestuurder is uitstekend; hy is altyd meer as bereid om te help waar hy kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Groen, rustig en vars lug. Die naweek was vir 'n byeenkoms net buite die kamp, so net eintlik geslaap daar. Die twee vroeg oggende se terugkeer het ons 'n paar uile gewaar - nie iets wat mens in die stad sien nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elanda B
1 nag
5.0
Nov 2024

Woorde kan nie die mooi van Die Boer en die Belg beskryf. Ek het vrek lekker gebly, alles onder 1 dak wat 'n mens nodig het, die natuur en spasie tussen chalets is wonderlik, baie privaatheid, skoon en netjies. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam, sy het my met ope arms in die reën ontvang. Sal gou weer die plek besoek, beveel dit beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plek om te kamp. Lieflike kampplek as jy rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, Hot tub net die regte medisyne vir die winter! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Privaat en rustig. Dit was heerlik gewees in die natuur in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely secluded space away from the hustle of the modern world. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier saam met kinders en kleinkinders. Dankie vir jull vriendelike diens en behulpsaamheid, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang