Die Boom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 3, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Boom is in die vissersdorpie Lambertsbaai aan die Weskus geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Die ander slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die laaste badkamer het 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort waar gaste kan afspoel wanneer hulle van die strand af kom. Die huis is met sonpanele toegerus sodat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.
Gaste kan die dag by Lambertsbaai se strand deurbring of by een van die restaurante in die omgewing gaan eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Pretoriusstraat 3, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Boom het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 3, Lambertsbaai, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang