Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Botes Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir Die Botes Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K

Quaint, comfortable, quiet.

What a charming little house in a beautiful town! Although it was a cold weekend, we were cosy and comfortable and had a delightful stay.

Jacobus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Peaceful and homey.

Our second stay at Botes Huisie and we will definitely go back.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elmari S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Ons eerste kuier in Merweville en ons verblyf was een vir die boeke.

Dit was ongelooflik mooi.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie, Elmari. Ek hoop dat ons julle weer op Merweville kan ontvang, en meer spesifiek by die Botes Huisie.

Die Botes Huisie
Bojan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bojan L

A little house on the prairie.

A cute little house in the middle of a remote village in the Karoo. There's not much to do in the village, but the house is very welcoming to chill and make braais in the evening while bonding with your co-travellers. Also, some of the most memorable stargazing experiences in SA are on offer at night.

Die Botes Huisie se terugvoer

Bojan, thank you for your kind words regarding the Botes Huisie and Merweville. Next time, the village will have electricity. We are all glad that the big power outage is something from the past. It was indeed a big knock for the region. Kind regards, Wiekus Viljoen.

Die Botes Huisie
Ria O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly by die Botes huisie.

Ryan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B

Skoon en het alles wat jy benodig, warm komberse het baie gehelp vir die koue!

Skoon en het alles wat jy benodig, warm komberse het baie gehelp vir die koue! Baie skoon en rustige dorp om in te gaan ontspan.

Cheryldene E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryldene E

Bucket list dorpie.

Merweville was nog altyd op my bucket list. Die dorpie het nie teleurgestel nie en so ook nie die verblyf nie. Ons was slegs een aand daar en dit was heeltemal te kort om alles te geniet. Ons sal definitief weer in die Botes Huisie bly. Die braaipakke en lekker slaai en braadjie van die gasvrou was nou welkom na 'n lang dag se ry.

Valerea K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerea K

Lekker

Ons wou nog altyd in Merweville bly en het dit baie geniet. Daar was 'n hiccup met die sleutel, maar gelukkig is dit 'n klein dorpie so almal ken mekaar. Ek weet ek het die verkeerde nommer geplaas, maar nadat hulle vir my 'n e-pos gestuur het, het ek my regte nommer gestuur. Ons kon nie die gasheer in die hande kry nie en die tannie by die koffiewinkel het vir ons die skoonmaker se nommer gegee wat op die ou end vir ons die huis oopgesluit het. My man het 3 verskillende nommers gebel. Die nommer op die hek wat hy geskakel het, het niemand geantwoord nie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Beste Valerea.

Dankie vir jul besoek aan ons geliefde Botes Huisie. Jammer vir die miskommunikasie rakende die sleutel asook die ongerief daaromtrent. Ons was oorsee tydens jul besoek en het jul boodskap heeltemal te laat ontvang. Ons vra weer eens omverskoning en hoop om jul spoedig weer te ontvang by die Botes Huisie.

Vriendelike groete.

Wiekus & Getha

Die Botes Huisie
Schanette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanette M

Stilte, pragtige sonsondergang, rustig.

Perfekte oornag stop. Alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus na 'n lang pad.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie Schanette. Die Karoo het 'n spesiale bekoring en die eenvoud van die Karoo is deel van daardie bekoring. Groete, Wiekus & Getha.

Die Botes Huisie
Desireé O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé O

Merweville se stilte is onbeskryflik en die natuur beeldskoon. Beste!

Ongelooflik lekker! Die Die Botes Huisie is baie goed ingerig en netjies. Die braaivleis-pakke wat opsioneel aangebied word, is so 'n wenner en waarde vir geld.

Mel W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel W

Merweville-stilte, natuur, Karoo. Net 'n mooi op sy eie. Die Botes Huisie sien ons sommer gou weer!

Heerlik rustig! Bring jou terug tot die besef van hoe groot God se hand is op die mooie natuur. Merweville sal my baie gou weer sien en die Botes Huisie sal my 2de huisie word.

Die Botes Huisie se terugvoer

Mel, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het. Die eenvoud van die Karoo bly maar spesiaal en ons sien uit om julle weer by die Botes Huisie te ontvang.
Groete
Wiekus & Getha Viljoen

Die Botes Huisie
Willine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S

Pragtige pophuisie in rustige, stil karoo omgewing.

Sal die huisie en Merweville aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige, geen steurnis wegbreuk nodig het. Pratige skoon plekkie om in te bly, sal weer daar bly as ek Merweville toe kom.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Willine,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het lekker gebly in Die Botes Huisie en dat jul Merweville geniet het. Kom kuier weer by ons. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Ian N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N

Beste waarde vir jou geld.

Die Botes Huisie is ongelooflike goeie waarde vir jou geld. Jy het die hele plek/huisie vir jouself, dus is dit baie privaat en die ligging daarvan perfek. Die plekkie/beddegoed is ook mooi skoon en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is ook meestal als wat mens benodig vir 'n selfsorgeenheid. Ek sal beslis weer in Die Botes Huisie wil kom bly in die toekoms.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Ian, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer jou terugvoering. Ons is so bly jul het jul kuier in Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Kom kuier weer. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
George R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

The only problem was you should stay at least 3 nights.

A jewel of a place where pictures of the place don't do justice to the environment.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi George,
Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed your stay at Die Botes Huisie with your visit to Merweville. Come visit again.
Kind regards,
Alida

Die Botes Huisie
Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Baie rustig.

Wat 'n ervaring. Die rustigheid vanself.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Peet,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul kon die rustigheid wat die Koup bied in volle glorie kom ervaar. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.

Die Botes Huisie
Attie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Baie gerieflik!

Die lugversorging tydens die warm somersaande is wonderlik!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Attie,
Baie dankie vir die resensie. Die Karoo somers kan darem warm word. Ons is so bly die lugverkoeling kan bydrae tot ‘n heerlike kuier in Merweville. Nogmaals dankie dat jy Die Botes Huisie kies as jou tuiste met jou besoek te Merweville.
Vriendelike groete, Alida.

Die Botes Huisie
Sanet C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Baie lekker.

Sal verseker weer gaan.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Sanet,
Ons is so bly jul het jul tyd in Merweville geniet.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek by Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Christelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie lekker.

Net 'n kort oorbly - was baie warm omdat die dorp 'n kragprobleem gehad het en mens nie die lugverkoeling kon gebruik nie. Die huisie het alles wat mens nodig het en ons het baie lekker gebly.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Christelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul kon darem die kuier geniet ten spyte van die kragonderbrekings. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Heerlik rustig.

Ons het so lekker gekuier in Merweville. Die Botes Huisie is besonders. Vreeslik netjies. Die eienaar het aan alles gedink - selfoonlaaiers, speletjies, braaigeriewe. Heerlike braaipakkie met braaibroodjies en slaai. Die dorp sien ons gou weer!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Antoinette, baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het jul kuier geniet. Kom kuier weer. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida

Die Botes Huisie
Janco P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Baie mooi, gesellig en gemaklik.

2de keer wat ons daar oorslaap. 'n Ware Karoo-ervaring. Lekker sterre gekyk, gebraai en gesellig.

Anton C J L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C J L

Goeie ligging en plekkie baie oulik.

Lieflike plekkie om te oornag. Net een probleempie, die houtvloere kort aandag. Kraak verskriklik. Andersins puik.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Anton,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer alle terugvoering. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Daniel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Rustig soos jy verwag van die Karoo.

Huisie was perfek vir ons gesin, die kombuis-braai is super gesellig!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Daniel,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het lekker gekuier in Die Botes Huisie.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Deirdre L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L

Presies soos wat ons verwag het.

Ons het plattelandse gasvryheid in 'n netjiese, snoesige huisie geniet. Sal die Botes Huisie vir enigeen aanbeveel!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Deidre,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het jul kuier geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Mg V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mg V

Pragtig, skoon en netjies en goed geleë.

Mooi plekkie en het lekker gebly. Baie rustige ligging.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Martin,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.

Die Botes Huisie
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Netjies en toegerus met alles wat jy kan nodig kry.

Sien sterre.

Mc V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mc V

Parents enjoyed their stay.

Booked the house for my parents to go to a wedding. They were happy with their stay.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Marthinus,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as tuiste met jou ouers se besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Christo B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

Lekker gemaklike huisie. Als wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap.

Veiligheid was nogal 'n probleem. Baie gekry wat mense net ingeloop gekom het by erf al was hek toe om te kom smous of bedel.

Die Botes Huisie se terugvoer

More Christo. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is net met terugvoer soos hierdie wat ons kan nuwe dinge in plek sit. Ons neem kennis en gaan aandag skenk daaraan. Hoop om jou weer op Merweville te verwelkom. Karoo groete.
Wiekus & Getha Viljoen

Die Botes Huisie
Gerhard O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Fantastiese Karoo-wegbreek!

Die huisie het ons wildste verwagtinge van die Karoo oortref!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Gerhard, baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet met jul besoek na Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida

Die Botes Huisie
Deon B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rus vir die siel!

Alles was uitstekend.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Deon,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul kon heerlik kom rus. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida

Die Botes Huisie
Nicolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Onvergeetlike Karoo-sterre.

Spesiale, rustige oorslaapplekkie met alles wat jy nodig het.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Nicolene, baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het jul kuier in Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo. Alida

Die Botes Huisie
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Awesome!

Ek dink ek moet die huis koop. Ons het so lekker gebly. Die een aand was te min. Ons moes nog langer gebly het. Netjies, skoon, alles in plek. Sielsrus.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Willem,
Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville. Geniet jul vakansie en kom kuier weer by ons in die Karoo. Vriendelike groete, Alida.

Die Botes Huisie
Leonie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Baie lekker gebied om te kuier.

Het Merweville vreeslik baie geniet en die mense op die dorp was vriendelik.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Leonie,

Ons is so bly jul het jul kuier in Merweville geniet.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek in Merweville.

Lekker dag verder.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Welma G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G

Juweel.

Pragtig en netjies. Alles waaraan jy kan dink is in die huisie, van lugreëling tot liggies vir "loadshedding". Die beddens en beddegoed is van top gehalte. Sal die huisie beslis aanbeveel.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Welma, ons is so bly om te hoor julle het Die Botes Huisie en jul kuier te Merweville geniet. Dit maak ons harte sommer bly, en ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.

Die Botes Huisie
Carin V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

So lekker op die stoep gesit. Die sterre was ongelooflik mooi.

'n Pragtige, netjiese huisie. 'n Paar voorstelle: 'n Wasgoeddraad buite sal handig wees. So ook ekstra ophangplek vir handdoeke in die badkamer. 'n Broodmes? Ons kon dit nie vind nie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Carin

Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u voorstelle en waardeer enige terugvoering waarop ons kan verbeter. Baie dankie.

Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete
Alida

Die Botes Huisie
Theo S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Slegs een woord: PUIK!

Ruim, netjies met baie goed toegeruste geriewe: Volledige kombuis, badkamer en elektriese komberse om die koue te sus. Baie vriendelike en hartlike ontvangs met interessante vertellings van die dorp en omgewing. Die twee vooraf gereelde braaipakke met 'n slaai en roosterbroodjies word hoogs aanbeveel. Aangesien ons slegs een aand oorbebly het, is ons van voorneme om Merweville en Die Botes Huisie weer volgende jaar te besoek om die dorp en omgewing behoorlik te verken.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Theo,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet en so lekker geeet.
Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang met jul volgende trip na die Koup.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Bitter netjiese verblyf en geriewe, ons het baie lekker gekuier.

Vriendelike ontvangs, verblyf en geriewe is baie netjies.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.

Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Cindy J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Waarde vir geld.

Alida was die perfekte gasvrou. Baie dankie vir al jou moeite.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Cindy,

Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly jul het lekker gekuier en gebly in Die Botes Huisie met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Corne L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Lieflike kuier.

Ons het heerlik gekuier by die Botes huisie. Alles was skoon en netjies en daar is alles wat jy nodig het vir 'n nag se verblyf, of langer. Die huisie het 'n lieflike atmosfeer, en is perfek gelee. Merweville was 'n bucket list stop, en dit was absoluut die moeite werd!

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Corne,

Baie dankie vir die terugvoering en resensie. Ons is so bly jul het lekker gebly en gekuier.

Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Dit was iets besonders om daar te kon oornag.

Dit is 'n baie gerieflike huis met alles wat jy benodig vir so 'n verblyf. Die eienaar het hout en braaipakke voorsien vir aandete wat puik gehalte was. Baie vriendelike diens ook ontvang.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Johann,

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet met jul besoek te Merweville.

Kom kuier weer vir ons.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige huisie met alles wat nodig is.

Die huisie het alles wat nodig is met 'n outydse sjarme in 'n pragtige dorpie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly jul het die huisie geniet.

Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete
Alida

Die Botes Huisie
Deon G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Dit was onvergeetlik en rustig.

Baie lekker, rustig, ontspannend. Die mooi en rustigheid van die Karoo. 'n Terugblik op die geskiedenis van die dorp. Sal weer besoek.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Deon,

Baie dankie vir die resensie. Dit is so lekker om te hoor jul het jul tyd in Merweville en Die Botes Huisie geniet.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Sumarie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie E

Waar jou siel rus kan vind.

Die Botes Huisie in Merweville is 'n ongelooflike lekker huisie vir 2 mense. Dis skoon en die mense is so vriendelik. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad en so lekker gekuier in Merweville. Kan dit sterk aanbeveel vir enige iemand. Die ligging is goed en huis is toegerus met als wat jy kan bebodig.

Anne-marie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie J

'n Absolute plesier om in so goed toegeruste netjiese plek te kon bly.

Goed toegerus, baie netjies en skoon.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Anne-Marie,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is so bly jul het die huisie geniet.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Janco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Absolute verrassing.

Baie baie mooi huisie. Voel soos 'n klein plasie in die dorp. Die hele gevoel van Die Botes Huisie was awesome. Baie mooi dorp en asemrowende kerk.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Janco,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor jul het Die Botes Huisie geniet en waardeer.

Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Kom kuier weer by ons.

Lekker dag verder.

Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida

Die Botes Huisie
Ralf S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralf S

Karoo Road trip met Merweville een van ons stop plekke.

Wonderlike plek, mal oor Die Botes Huisie. Lugversorging, skitter skoon met alles wat mens nodig het. Bestel gerus 'n braai pak of twee met lekker aartappel- en wortelslaai. Beveel die plekkie aan vir enige een en geniet die dorp, skoon, vriendelik en sommer net lekker.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jul so lekker gekuier het.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Die Botes Huisie
Pauline P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Rustig, gerieflik en eienaar was baie behulpsaam met wat ons aangevra het extra.

Die huisie was gerieflik, alles wat jy nodig gehad het.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Pauline,
Baie dankie vir die terigvoering. Ons waardeer dit.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul verblyf opsie in Merweville met jul besoek aan ons dorp.
Baie dankie.
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Jan J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Dit was heerlik om daar oor te slaap. Jy het 'n mooi uitsig oor die berge. Sal dit aanbeveel vir enigeen en beslis die moeite werd. Foto's wat jy kry om na te kyk voor jy bespreek, is presies wat jy kry.

Daar is baie om te sien in Merweville. Sal dit weer besoek.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Ursula,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit ‘n warm Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Alichia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia S

Pragtige Karoo-dorpie Huis.

Pragtige Karoo-dorpie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Alichia,
Baie dankie vir die terugvoering. Nogmaals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.

Die Botes Huisie
Marina F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Pragtige plek.

Daar is vooraf reëlings getref vir sleutels. Goed in gerig.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Marina,

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het die huisie geniet met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker kuier.

Die Botes Huisie is voorwaar 'n lekker kuierplek. Dit is rustig en stil met 'n baie mooi uitsig. In die koue was dit heerlik om binne vleis te braai, met lieflike braaipakke wat addisioneel te koop is vanaf die gasvrou. Toe ons laat arriveer, was die oop hek asook die ligte wat binne en buite brand, baie verwelkomend.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering.

Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida

Die Botes Huisie
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Gerieflike selfsorgverblyf met alles wat jy nodig het.

Die huisie was goed toegerus en alles het goed gewerk.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Andre,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.

Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Stephan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Intressante ondervindig.

Intressante dorpie, maar sal nie vir meer as 'n nag daar kan bly nie, tensy jy stilte en baie rustigheid soek. Winkels is beperk in die area en mens voel maar bietjie onveilig.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Stephan, ons hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoering. Dankie dat julle Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville. Vriendelike groete uit die Karoo, Alida.

Die Botes Huisie
Fanie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Die Botes Huisie was 'n aangename rusplek tydens die twee dae wat ons in Merweville gekuier het.

Die Botes Huisie is 'n karaktervolle plekkie wat die atmosfeer van Merweville en omgewing komplimenteer. Die geriewe is uitstekend en die binnenshuise vuurherd was baie handig op 'n koue Novemberaand. Die vriendelike diens wat die reëlings betref, was ook van 'n hoë standaard.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het Die Botes Huisie geniet en ons dorpie verken.
Kom kuier weer vir ons in die Karoo.
Lekker dag verder.

Die Botes Huisie
Alma D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D

Die Botes Huisie is klein en eenvoudig maar het als wat nodig is vir verblyf.

Die diens wat ons ontvang het van ons gasvrou was uitmuntend. Nie net kon ons 'n braaipakkie en hout bestel nie, sy het ons tot voorsien van braaisout. Ons het die gasvryheid van Merweville oral ervaar waar ons gegaan het.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Alma,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is so bly jul het die kuier in Merweville geniet. Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville. Kom kuier weer vir ons.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.

Die Botes Huisie
Harnu K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harnu K

Rus en vrede.

Pragtige klein huisie met uitsig op die berge.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Harnu,

Baie dankie vir die resensie.

Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek aan Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Heerlike, rustige plekkie in 'n oulike dorpie.

Hier kan jy rustig wees in 'n huisie wat alles het. Sal volgende keer langer bly en die stilte geniet.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir die resensie.

Dankie dat jy Die Botes Huisie gekies vir jul verblyf in Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida.

Die Botes Huisie
Anja V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Pragtige huisie met soveel karakter.

Die Botes Huisie is silwerskoon en goed toegerus. Dit was heerlik om daar te bly - ons maak beslis weer daar 'n draai!

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en resensie Anja. Ons is so bly jul het lekker gekuier in Merweville by Die Botes Huisie. Kom kuier weer vir ons. Vriendelike groete, Alida.

Die Botes Huisie
Suzanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Rustig. Mooi. Uitgerus.

Pragtige plek. Alida is vriendelik en behulpsaam. Rustigheid vir jou siel. Sal beslis aanbeveel.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Suzanne,
Baie dankie vir die resensie. Ons is regtig so bly jul het lekker gekuier en die plekkie geniet.
Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Elmarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Huis-paleis.

Wonderlike sonsondergang en gasvryheid. Volgende keer bly ons 'n week in die pragtige huisie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Elmarie,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is so bly julle het so lekker gekuier in Die Botes Huisie met julle besoek aan Merweville.

Kom kuier weer.

Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Merle N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle N

Amazing.

So lekker gekuier, Alida se ouers het ons voorsien van 'n braaipak en die lekkerste aartappelslaai ooit! Ons het gevra vir nog en hulle het nog gebring. Die plek is so skoon en netjies en ek sal beslis die plek aanbeveel.

Die Botes Huisie se terugvoer

Liewe Merle,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was ‘n fees om jul te verwelkom op Merweville. So bly jul het die huisie en dorp so geniet. Kom kuier weer!

Vriendelike groete,
Alida.

Die Botes Huisie
Elmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Wonderlike dorp en huis!

Ek beveel Die Botes Huisie vir enigiemand aan!

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie Elmarie.
Ons waardeer die resensie.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Kom kuier weer!
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Marius M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Die Botes Huisie is 'n klein juweel in Merweville

Al ons verwagtinge is oorskry met die akkommodasie. Die verblyf was perfek, skoon en netjies. Ons gasvrou, Alida het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Het vir ons hout gereël en ons op hoogte gehou met alles. Die bonus was dat daar elektiese komberse was. Ons het egte Karoo-gasvryheid ervaar met ons besoek aan Merweville. Kan nie wag om weer die dorp te besoek nie en sal beslis weer tuisgaan by die Botes Huisie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Marius,

Ai, maar sulke terugvoering maak ons harte sommer warm klop. Ons is so bly julle het julle besoek aan Merweville so geniet en Die Botes Huisie waardeer.

Nogmals dankie dat julle Die Botes Huisie gekies het as julle tuiste met julle besoek aan die Koup.

Ons hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Vriendelike groete uit die Karoo.
Alida

Die Botes Huisie
Liezl S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Juweel van Merweville.

Ons was baie beïndruk met die netjiese huisie en heerlike kos wat ons bestel het. Presies net soos op die foto's. En die elektriese komberse was 'n bonus in die koue.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Liezel,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Baie dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul kuier in Merweville.
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Elray I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elray I

Heerlik gebly in Die Botes Huisie.

Netjiese en skoon verblyf met als wat jy nodig het. Dankie Alida, julle plekkie sal ek hoogs aanbeveel. Weet waar om te boek as ons weer daardie kant besoek.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Elray,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg.
Dankie dat jul Die Botes Huisie jul tuiste gemaak het met jul besoek te Merweville.
Jul is meer as welkom en ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Johan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Idillies!

'n Perfekte huisie. Goed toegerus, en die honde kon veilig ontdek in die werf.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan. Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang by Die Botes Huisie.

Die Botes Huisie
Andrea W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Presies soos in die advertensie.

Baie goeie kommunikasie, als was soos ons versoek het. Vleis en bykosse was 'n heerlike bederf, baie dankie.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly jul het heerlik gekuier.
Nogmals dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Die Botes Huisie
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Wow wat 'n verassing was die klein dorpie met sy vriendelike mense.

Het heerlik gekuier op Merweville, Alida van die Botes-huisie was super hulpvaardig en vriendelik. Daar is selfs vir ons ys en melk in die yskas gelos. Die dorpie en die huisie in spesifiek is beslis 'n kuier werd, ek sal weer terugkom.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Elize,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

So bly jul het so lekker gekuier. Ons hoop om jul weer te ontvang in die toekoms.

Vriendelike groete,
Alida

Die Botes Huisie
Linn-mari V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linn-mari V

Gasvryheid en vrede. 'n Rustige oornagplek in Merweville.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Dit was netjies, skoon en gemaklik. Die 2 lugversorgers werk baie goed, en is 'n moet in die warm Karoo. Die braaipak, slaaie en braaibroodjies was smullekker, en afgelewer met regte Karoo gasvryheid. Alida het seker gemaak ons weet wat in Merweville aangaan, en waar om wat te kry. Sy was altyd vriendelik en bereid om te help. Tops.

Die Botes Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit maak ons herte bly dat ons gaste die huisie waardeer en so lekker kuier.
Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Die Botes Huisie
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Netjies, skoon, maar die hitte was erg en die muskiete en vlooie het ons opgeëet.

Oulike plek. Skoon, netjies. Die dubbelbed was oud, so dit het nie lekker geslaap nie. Daar was baie muskiete. Ons het ook vlooie opgetel. Ons kon nie die deure en vensters ooplos nie vanweë al die muskiete, met die gevolg dat ons baie, baie warm gekry het.

Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R

Knus huisie wat my laat terugdink aan my ouma se plekkie.

Klein huisie op 'n reuse erf, maar het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die huise was mooi skoon en die beddens het baie lekker geslaap.

Die Botes Huisie se terugvoer

Hi Ferdi,

Baie dankie vir die terugvoering.

Dankie dat jul Die Botes Huisie gekies het as jul tuiste met jul besoek te Merweville.

Vriendelike groete uit die Karoo,
Alida

Die Botes Huisie
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 16, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa108fe69cc76752f0787e1b36b10289a703a9026e8d81a244f2019d782c844bf5284cdd3f23229771772327473dd95a17d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang